Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Kaptein

πŸ‘€ Die Radio Kalahari Orkes β€’ 🎼 Die Radio Kalahari Orkes - Grootste Treffers β€’ ⏱️ 3:16
🎡 993 characters
⏱️ 3:16 duration
πŸ†” ID: 12411181

πŸ“œ Lyrics

Trein donder innie donker oor die ou Karoo
Ek sien gesigte in 'n wolk daarbo
Zol is te sterk, ek het parras gekry
Iemand gaan sien ek moet rigting kry Kaptein,
kaptein waarheen ry die trein duiwel fluister in my oor
ek gaan die plot verloor
Kaptein, kaptein waarheen ry die trein
Donker maak my bang, ek wil liewer huistoe gaan
Jan, Jan, Jan, jy's 'n bul van 'n man
Help my, help my,
die vrees het my gevang Jy's 'n tier van 'n
dier, my bra, my maat Sweer jy sal my nooit agterlaat
Kaptein, kaptein waarheen ry die trein duiwel fluister in my oor,
Hy sit hier op my spoor
Kaptein, kaptein waarheen ry die trein Donker maak my bang,
ek wil liewer huistoe gaan
Trein donder innie donker oor die Groot Rivier
Mamma, mamma wanneer sien ek jou weer
Ek sien bloed innie wolke daarbo
Hierie donker trein donder nΓͺrens toe Kaptein,
kaptein waarheen ry die trein duiwel fluister in my oor,
ons gaanie spoor verloor
Kaptein, kaptein waarheen ry die trein
Donker maak my bang, ek wil liewer huistoe gaan

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings