Oom Faan se Plaas
๐ต 1545 characters
โฑ๏ธ 2:25 duration
๐ ID: 12414402
๐ Lyrics
Dis donderdag op die plaas
En die bure se ons raas
Maar die Muller seuns hulle is mos kras na die richelieu in die kas
Die manne sit en hoender braai
En die girls se koppe maak tikki draai
Dis toe dat als begin gebeur
Ag please meneer soen my nog n keer
Maar dit is lente op oom Faan se plaas
Dis lente op oom Faan se plaas
En die bottel is die baas
Ja dit is lente op oom Faan se plaas
Dis lente op oom Faan se plaas
En almal het n hoofpyn niemand raas
Dis maandag oggend vroeg
Ons was nog sondag inni kroeg
want die 40 days se mengelmoes was vir ons almal n bietjie woes
Piet het weer op sannie gecheat met daai blonde girl of was dit Angelique
Op naweek kry hy mos soen my griep en n uur daarna is dit dronk verdriet dan sing hy "My Sarie Marais bly so ver van my af
Ek hoop om haar weer te sien
Maar vrydag
Is dit weer lente op oom Faan se plaas
Dis lente op oom Faan se plaas
En die bottel is die baas
Ja dit is lente op oom Faan se plaas
Dis lente op oom Faan se plaas almal het n hoofpyn en niemand raas
(Meneer Brian na die hoof se kantoor asb meneer Brian)
Meneer Brian in die hoor se kantoor
Want die rek punte lyk weer goor
By iemand het die hoof gehoor
Dis van die skelm rook in die stoor
Heita, ag Susanna ek verlief versmoor
Ek het my hart by jou verloor
Soos die onderdorp se troebadoer
Met n smile vir jou loer
Maar vrydag
Is dit weer lente op oom Faan se plaas
Heppa, dis lente op oom Faan se plaas

โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:00.61] Dis donderdag op die plaas
[00:06.91] En die bure se ons raas
[00:09.04] Maar die Muller seuns hulle is mos kras na die richelieu in die kas
[00:14.26] Die manne sit en hoender braai
[00:16.72] En die girls se koppe maak tikki draai
[00:19.13] Dis toe dat als begin gebeur
[00:21.53] Ag please meneer soen my nog n keer
[00:25.21] Maar dit is lente op oom Faan se plaas
[00:29.87] Dis lente op oom Faan se plaas
[00:32.52] En die bottel is die baas
[00:34.83] Ja dit is lente op oom Faan se plaas
[00:39.93] Dis lente op oom Faan se plaas
[00:42.38] En almal het n hoofpyn niemand raas
[00:47.65] Dis maandag oggend vroeg
[00:48.69] Ons was nog sondag inni kroeg
[00:51.44] Want die 40 days se mengelmoes was vir ons almal n bietjie woes
[00:55.99] Piet het weer op sannie gecheat met daai blonde girl of was dit Angelique
[01:01.07] Op naweek kry hy mos soen my griep en n uur daarna is dit dronk verdriet dan sing hy "My Sarie Marais bly so ver van my af
[01:13.78] Ek hoop om haar weer te sien
[01:16.58] Maar vrydag
[01:17.40] Is dit weer lente op oom Faan se plaas
[01:22.53] Dis lente op oom Faan se plaas
[01:25.17] En die bottel is die baas
[01:26.86] Ja dit is lente op oom Faan se plaas
[01:31.96] Dis lente op oom Faan se plaas almal het n hoofpyn en niemand raas
[01:38.11] (Meneer Brian na die hoof se kantoor asb meneer Brian)
[01:41.94] Meneer Brian in die hoor se kantoor
[01:43.62] Want die rek punte lyk weer goor
[01:45.97] By iemand het die hoof gehoor
[01:48.61] Dis van die skelm rook in die stoor
[01:50.95] Heita, ag Susanna ek verlief versmoor
[01:53.58] Ek het my hart by jou verloor
[01:55.63] Soos die onderdorp se troebadoer
[01:58.09] Met n smile vir jou loer
[02:01.05] Maar vrydag
[02:02.46] Is dit weer lente op oom Faan se plaas
[02:07.51] Heppa, dis lente op oom Faan se plaas
[02:10.08] En die bottel is die baas
[02:12.07] Ja dit is lente op oom Faan se plaas
[02:17.39] Dis lente op oom Faan se plaas almal het n hoofpyn en niemand raas
[02:23.01]