Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Rede Om Te Glo

πŸ‘€ Elvis Blue β€’ 🎼 Afrikaans β€’ ⏱️ 3:20
🎡 1067 characters
⏱️ 3:20 duration
πŸ†” ID: 12414741

πŸ“œ Lyrics

Elke mens het 'n storie
Elke mens het seer
Ek was al heel verlore in die wind en donker weer
My wildernis was groot en my beursie leeg
Toe gee jy my 'n rede, 'n rede om te glo

(musiek speel)

Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet
Waarvandaan ek kom en al's wat ek nou weet
In 'n wΓͺreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet
Want jy gee vir my 'n rede, 'n rede om te glo

Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur
'n Dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur
Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo

Jou stem is vir my hemels en jou liefde wyd en
breed die lig in al my donker die een wat my vergeef
Ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks
Jy gee vir my 'n rede 'n rede om te glo
Who who who (Β±7 keer)

Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur,
'n dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur(2 keer)
Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
Volg ek jou want jy gee my, 'n rede om te glo
Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
Whoa whoa whoa

⏱️ Synced Lyrics

[00:00.47] Elke mens het 'n storie
[00:08.98] Elke mens het seer
[00:11.48] Ek was al heel verlore in die wind en donker weer
[00:16.51] My wildernis was groot en my beursie leeg
[00:22.13] Toe gee jy my 'n rede, 'n rede om te glo
[00:29.47] (Musiek speel)
[00:41.46] Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet
[00:47.46] Waarvandaan ek kom en al's wat ek nou weet
[00:53.21] In 'n wΓͺreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet
[00:58.24] Want jy gee vir my 'n rede, 'n rede om te glo
[01:05.02] Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur
[01:09.87] 'N Dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur
[01:15.61] Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
[01:20.65] Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
[01:28.78] Jou stem is vir my hemels en jou liefde wyd en
[01:32.63] Breed die lig in al my donker die een wat my vergeef
[01:38.29] Ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks
[01:41.95] Jy gee vir my 'n rede 'n rede om te glo
[01:52.96] Who who who (Β±7 keer)
[02:14.41] Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur,
[02:19.18] 'N dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur(2 keer)
[02:35.68] Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer
[02:40.59] Volg ek jou want jy gee my, 'n rede om te glo
[02:46.71] Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
[02:54.50] Whoa whoa whoa
[03:19.82]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings