Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Roeper Van My Hart

πŸ‘€ Theuns Jordaan β€’ 🎼 Roeper β€’ ⏱️ 3:50
🎡 1383 characters
⏱️ 3:50 duration
πŸ†” ID: 12420553

πŸ“œ Lyrics

As die vlaktes om jou stil raak
Jou hart begin te pyn
Sal jy saam met my wegloop
Saam met my verdwyn
Sal jy omdraai in die na-nag
In stilte vir die dag wag
Wonder in my oΓ« kry
Wegbly as jy seerkry

Wie sal jou vas hou
Wie sal jou toemaak
Wie sal troos als die trane opraak
Wie sal jou vas hou
Wie sal jou toedraai
Wie sal jou bΓͺre
Als jy wil gaan slaap
Hoorder van myn roepstem
Roeper van mijn hart
Vir jou stop ek die pad
Vir jou spaar ik my hart

Als die stad jou binne koud maak
Die krag in jou wil opraak
As die vlae van verlange
Vurig door jou waai
Sal jy wens ik sien jou een dag
Saam wees op 'n reΓ«ndag
'n sonder ophou sondag
'n 24 – uurdag

Wie sal jou vas hou
Wie sal jou toemaak
Wie sal troos als die trane opraak
Wie sal jou vas hou
Wie sal jou toedraai
Wie sal jou bΓͺre
Als jy wil gaan slaap
Hoorder van myn roepstem
Roeper van mijn hart
Vir jou stop ek die pad
Vir jou spaar ik my hart

En als jy val
Sal ek jou kom optel
As jy verdwaal
Sal ek jou kom haal
As jy jou pad sou verloor
Sal ek jou opspoor
Ek sal jou dra

Wie sal jou vas hou
Wie sal jou toemaak
Wie sal troos als die trane opraak
Wie sal jou vas hou
Wie sal jou toedraai
Wie sal jou bΓͺre
Als jy wil gaan slaap
Hoorder van myn roepstem
Roeper van mijn hart
Vir jou stop ek die pad
Vir jou spaar ik my hart

Hoorder van myn roepstem
Roeper van mijn hart
Vir jou stop ek die pad
Vir jou spaar ik my hart

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings