Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê)

👤 Glaskas 🎼 Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol ⏱️ 2:55
🎵 1347 characters
⏱️ 2:55 duration
🆔 ID: 12420946

📜 Lyrics

Ek loop in goed vas
En vergeet my kitaar in die saal
Net sodat ek betyds die huis kan haal
Want hoe gouer ek daar kom
Hoe gouer kan ek met jou praat
En ek weet ek moet dit nie admit nie
Maar ek kan dit nie help dat ek heeldag
Aan jou dink nie
En in die aand as ek
Van my kleuterskool play droom
Dan maak die juffrou jou die hoofkarakter en
Vir my die boom
Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê
En al wat ek wil doen is jou soen
En met jou praat
Hoe de hel dink die juffrou moet ek konsentreer op algebra?
Want die rede hoekom jy so mooi is
Is die probleem wat my meer pla en
Ergste van als daar's nie vergelyking vir jou nie
Want jy laat lyk my x maar redelik vaal
Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê
Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê

⏱️ Synced Lyrics

[00:17.36] Ek loop in goed vas
[00:19.07] En vergeet my kitaar in die saal
[00:23.68] Net sodat ek betyds die huis kan haal
[00:28.20] Want hoe gouer ek daar kom
[00:30.98] Hoe gouer kan ek met jou praat
[00:35.83] En ek weet ek moet dit nie admit nie
[00:38.98] Maar ek kan dit nie help dat ek heeldag
[00:41.11] Aan jou dink nie
[00:42.46] En in die aand as ek
[00:44.33] Van my kleuterskool play droom
[00:47.74] Dan maak die juffrou jou die hoofkarakter en
[00:51.28] Vir my die boom
[00:55.32] Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
[00:58.09] Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
[01:01.31] Baby, baby ek wil jou hê
[01:04.23] Baby, baby ek wil jou hê
[01:07.24] Ek wil jou
[01:08.65] Ek wil jou
[01:10.13] Ek wil jou so graag hê
[01:13.36] En al wat ek wil doen is jou soen
[01:17.49] En met jou praat
[01:20.09] Hoe de hel dink die juffrou moet ek konsentreer op algebra?
[01:25.19] Want die rede hoekom jy so mooi is
[01:28.31] Is die probleem wat my meer pla en
[01:31.85] Ergste van als daar's nie vergelyking vir jou nie
[01:33.96] Want jy laat lyk my x maar redelik vaal
[01:39.03] Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
[01:42.02] Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
[01:45.29] Baby, baby ek wil jou hê
[01:47.80] Baby, baby ek wil jou hê
[01:50.60] Ek wil jou
[01:52.42] Ek wil jou
[01:53.88] Ek wil jou so graag hê
[02:10.87] Ek wil jou
[02:12.78] Ek wil jou
[02:14.23] Ek wil jou so graag hê
[02:16.61] Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
[02:19.66] Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
[02:23.01] Baby, baby ek wil jou hê
[02:25.74] Baby, baby ek wil jou hê
[02:28.63] Ek wil jou
[02:29.91] Ek wil jou
[02:31.58] Ek wil jou
[02:33.23] Ek wil jou hê
[02:34.63] Ek wil jou
[02:36.08] Ek wil jou
[02:37.56] Ek wil jou
[02:38.78] Ek wil jou hê
[02:40.42] Ek wil jou
[02:41.89] Ek wil jou
[02:43.09] Ek wil jou so graag hê

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings