Verloor Myself
🎵 1160 characters
⏱️ 3:53 duration
🆔 ID: 12421052
📜 Lyrics
Alles om my smelt ineen
Wanneer ek weer sit en dink alleen
En alles wat my pla word toegevou
En vrede begin ritmies klop
In my hart soos dit opbou
En dit voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik
Wegraak
Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer
Verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg
'n Paar minute verander in 'n
Lang, stil aand
Wanneer ek hardloop
En val deur die klanke
En ek sien niks
En ek voel net 'n
Duisend woorde 'n
Duisend woorde
En dit voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik
Wegraak
Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer
Verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg
En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink ek in jou trane
En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink en jou trane
En ek raak weg
En ek raak weg
En ek raak weg
Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg
Partykeer verdrink ek in jou trane
Verdrink ek in jou trane
Wanneer ek weer sit en dink alleen
En alles wat my pla word toegevou
En vrede begin ritmies klop
In my hart soos dit opbou
En dit voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik
Wegraak
Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer
Verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg
'n Paar minute verander in 'n
Lang, stil aand
Wanneer ek hardloop
En val deur die klanke
En ek sien niks
En ek voel net 'n
Duisend woorde 'n
Duisend woorde
En dit voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik
Wegraak
Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer
Verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg
En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink ek in jou trane
En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink en jou trane
En ek raak weg
En ek raak weg
En ek raak weg
Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg
Partykeer verdrink ek in jou trane
Verdrink ek in jou trane
⏱️ Synced Lyrics
[00:07.65] Alles om my smelt ineen
[00:12.95] Wanneer ek weer sit en dink alleen
[00:21.32] En alles wat my pla word toegevou
[00:29.04] En vrede begin ritmies klop
[00:31.87] In my hart soos dit opbou
[00:34.25] En dit voel asof ek vir ewig
[00:37.66] Kan wegraak in die oomblik
[00:41.30] Wegraak in die oomblik
[00:44.56] Wegraak
[00:47.70] Partykeer verloor ek net myself
[00:52.99] In niks nie
[00:54.07] En partykeer
[00:56.68] Verloor ek net myself
[01:01.68] Partykeer versmoor ek in die reën
[01:06.73] En alles raak weg
[01:10.42] Alles raak weg
[01:15.97] 'n Paar minute verander in 'n
[01:19.17] Lang, stil aand
[01:21.25] Wanneer ek hardloop
[01:25.46] En val deur die klanke
[01:28.01] En ek sien niks
[01:32.06] En ek voel net 'n
[01:35.28] Duisend woorde 'n
[01:39.46] Duisend woorde
[01:42.16] En dit voel asof ek vir ewig
[01:46.04] Kan wegraak in die oomblik
[01:49.75] Wegraak in die oomblik
[01:53.10] Wegraak
[01:56.38] Partykeer verloor ek net myself
[02:01.35] In niks nie
[02:02.19] En partykeer
[02:05.03] Verloor ek net myself
[02:10.38] Partykeer versmoor ek in die reën
[02:15.31] En alles raak weg
[02:18.87] Alles raak weg
[02:23.56] En partykeer raak ek net weg
[02:29.96] En partykeer verdrink ek in jou trane
[02:37.32] En partykeer raak ek net weg
[02:43.65] En partykeer verdrink en jou trane
[02:50.23] En ek raak weg
[02:53.92] En ek raak weg
[02:57.14] En ek raak weg
[03:05.01] Partykeer verloor ek net myself
[03:09.80] In niks nie
[03:10.82] En partykeer verloor ek net myself
[03:18.73] Partykeer versmoor ek in die reën
[03:23.83] En alles raak weg
[03:27.60] Alles raak weg
[03:32.68] Partykeer verdrink ek in jou trane
[03:37.68] Verdrink ek in jou trane
[03:41.75]
[00:12.95] Wanneer ek weer sit en dink alleen
[00:21.32] En alles wat my pla word toegevou
[00:29.04] En vrede begin ritmies klop
[00:31.87] In my hart soos dit opbou
[00:34.25] En dit voel asof ek vir ewig
[00:37.66] Kan wegraak in die oomblik
[00:41.30] Wegraak in die oomblik
[00:44.56] Wegraak
[00:47.70] Partykeer verloor ek net myself
[00:52.99] In niks nie
[00:54.07] En partykeer
[00:56.68] Verloor ek net myself
[01:01.68] Partykeer versmoor ek in die reën
[01:06.73] En alles raak weg
[01:10.42] Alles raak weg
[01:15.97] 'n Paar minute verander in 'n
[01:19.17] Lang, stil aand
[01:21.25] Wanneer ek hardloop
[01:25.46] En val deur die klanke
[01:28.01] En ek sien niks
[01:32.06] En ek voel net 'n
[01:35.28] Duisend woorde 'n
[01:39.46] Duisend woorde
[01:42.16] En dit voel asof ek vir ewig
[01:46.04] Kan wegraak in die oomblik
[01:49.75] Wegraak in die oomblik
[01:53.10] Wegraak
[01:56.38] Partykeer verloor ek net myself
[02:01.35] In niks nie
[02:02.19] En partykeer
[02:05.03] Verloor ek net myself
[02:10.38] Partykeer versmoor ek in die reën
[02:15.31] En alles raak weg
[02:18.87] Alles raak weg
[02:23.56] En partykeer raak ek net weg
[02:29.96] En partykeer verdrink ek in jou trane
[02:37.32] En partykeer raak ek net weg
[02:43.65] En partykeer verdrink en jou trane
[02:50.23] En ek raak weg
[02:53.92] En ek raak weg
[02:57.14] En ek raak weg
[03:05.01] Partykeer verloor ek net myself
[03:09.80] In niks nie
[03:10.82] En partykeer verloor ek net myself
[03:18.73] Partykeer versmoor ek in die reën
[03:23.83] En alles raak weg
[03:27.60] Alles raak weg
[03:32.68] Partykeer verdrink ek in jou trane
[03:37.68] Verdrink ek in jou trane
[03:41.75]