Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Ek Lewe, Ek Belowe

πŸ‘€ Francois Van Coke β€’ 🎼 En Vriende β€’ ⏱️ 3:31
🎡 1381 characters
⏱️ 3:31 duration
πŸ†” ID: 12424598

πŸ“œ Lyrics

In hierdie woonbuurt wen niemand nie
Elektriese heinings hou die skelms uit
Uit
Kerke soos vuurpyle staan die strate vol
Ek is lui en my buurman is dood

O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe

Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe

In die skole leer niemand nie
Onderwysers wat rook by die vensters uit
Uit
Bottels soos landmyne lΓͺ die parkies vol
Ons braai vanaand en ons braai more

O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe

Deur die skrefies in die blindings
Straal die son sy lig op ons wΓͺreld uit
Dit raak te warm hier binne
Ek slur al my sinne
Ek was al in Sun City, ek was al in Transkei
Dit raak te warm hier binne
Ek slur al my sinne

Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad huis toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe

Ek lewe, ek belowe
Ek lewe, ek belowe
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Net een uur op pad werk toe in die verkeer
Ek lewe, ek belowe

⏱️ Synced Lyrics

[00:14.04] In hierdie woonbuurt wen niemand nie
[00:18.02] Elektriese heinings hou die skelms uit
[00:21.12] Uit
[00:21.99] Kerke soos vuurpyle staan die strate vol
[00:25.37] Ek is lui en my buurman is dood
[00:28.84] O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
[00:35.67] O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
[00:42.75] Net een uur op pad werk toe in die verkeer
[00:46.15] Net een uur op pad huis toe in die verkeer
[00:49.50] Net een uur op pad werk toe in die verkeer
[00:52.46] Ek lewe, ek belowe
[01:09.31] In die skole leer niemand nie
[01:12.77] Onderwysers wat rook by die vensters uit
[01:16.14] Uit
[01:16.99] Bottels soos landmyne lΓͺ die parkies vol
[01:20.31] Ons braai vanaand en ons braai more
[01:23.54] O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
[01:30.53] O-o-o, o-o-o, o-o-o, o-o-o ek lewe, ek belowe
[01:37.42] Net een uur op pad werk toe in die verkeer
[01:40.87] Net een uur op pad huis toe in die verkeer
[01:44.56] Net een uur op pad werk toe in die verkeer
[01:47.16] Ek lewe, ek belowe
[01:51.31] Deur die skrefies in die blindings
[01:53.88] Straal die son sy lig op ons wΓͺreld uit
[01:58.03] Dit raak te warm hier binne
[02:00.69] Ek slur al my sinne
[02:04.14] Ek was al in Sun City, ek was al in Transkei
[02:11.53] Dit raak te warm hier binne
[02:14.37] Ek slur al my sinne
[02:21.60] Ek lewe, ek belowe
[02:28.30] Ek lewe, ek belowe
[02:32.31] Net een uur op pad werk toe in die verkeer
[02:35.73] Net een uur op pad huis toe in die verkeer
[02:39.43] Net een uur op pad werk toe in die verkeer
[02:42.00] Ek lewe, ek belowe
[02:49.10] Ek lewe, ek belowe
[02:55.87] Ek lewe, ek belowe
[02:59.86] Net een uur op pad werk toe in die verkeer
[03:03.25] Net een uur op pad werk toe in die verkeer
[03:06.62] Net een uur op pad werk toe in die verkeer
[03:09.58] Ek lewe, ek belowe
[03:30.12]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings