Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Hopelik

👤 Bouwer Bosch 🎼 Hopelik ⏱️ 4:15
🎵 1117 characters
⏱️ 4:15 duration
🆔 ID: 12426692

📜 Lyrics

Kyk uit vir jouself in die donker
die liggies is skaars maar dis helder
pasop vir die wat jou blind maak

dra jou
hard op jou mou
jou siel in jou sak
gedagtis in jou hart
en wees eerlik met jouself
wees eerlik

ooooooooo

Wees oop om te val deur die lewe
vervelig aspris skuif ons nader
aan die wat ons heel maak

dra jou
hard op jou mou
jou siel in jou sak
jou gedagtis in jou hart
en wees eerlik met jouself
wees eerlik

Hopelik sal 'n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
eks jammer ek se wat ek dink
moet ek eerder dink wat ek sê?

Hopelik sal 'n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
eks jammer ek se wat ek dink
moet ek eerder dink wat ek sê?

Hopelik sal 'n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
eks jammer ek se wat ek dink
moet ek eerder dink wat ek sê?

Hopelik sal 'n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
eks jammer ek se wat ek dink
moet ek eerder dink wat ek sê?

Hopelik sal 'n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
eks jammer ek se wat ek dink
moet ek eerder dink wat ek sê?

Hopelik sal 'n hoop geluk
help dat ek hier uitkom
eks jammer ek se wat ek dink
moet ek eerder dink wat ek sê?

ooooooooooo

ooooooooo

⏱️ Synced Lyrics

[00:16.84] Kyk uit vir jouself in die donker
[00:21.01] die liggies is skaars maar dis helder
[00:25.77] pasop vir die wat jou blind maak
[00:31.42] dra jou
[00:34.02] hard op jou mou
[00:35.64] jou siel in jou sak
[00:37.46] gedagtis in jou hart
[00:39.27] en wees eerlik met jouself
[00:44.29] wees eerlik
[00:46.58] ooooooooo
[01:04.12] Wees oop om te val deur die lewe
[01:09.22] vervelig aspris skuif ons nader
[01:13.18] aan die wat ons heel maak
[01:19.99] dra jou
[01:22.20] hard op jou mou
[01:23.40] jou siel in jou sak
[01:25.36] jou gedagtis in jou hart
[01:27.23] en wees eerlik met jouself
[01:30.46] wees eerlik
[01:33.52] Hopelik sal 'n hoop geluk
[01:38.05] help dat ek hier uitkom
[01:40.55] eks jammer ek se wat ek dink
[01:44.48] moet ek eerder dink wat ek sê?
[01:51.07] Hopelik sal 'n hoop geluk
[01:54.76] help dat ek hier uitkom
[01:57.27] eks jammer ek se wat ek dink
[02:01.06] moet ek eerder dink wat ek sê?
[02:40.02] Hopelik sal 'n hoop geluk
[02:42.31] help dat ek hier uitkom
[02:45.05] eks jammer ek se wat ek dink
[02:48.54] moet ek eerder dink wat ek sê?
[02:55.58] Hopelik sal 'n hoop geluk
[02:57.95] help dat ek hier uitkom
[03:01.39] eks jammer ek se wat ek dink
[03:04.92] moet ek eerder dink wat ek sê?
[03:11.68] Hopelik sal 'n hoop geluk
[03:14.63] help dat ek hier uitkom
[03:17.28] eks jammer ek se wat ek dink
[03:21.15] moet ek eerder dink wat ek sê?
[03:27.33] Hopelik sal 'n hoop geluk
[03:30.67] help dat ek hier uitkom
[03:33.17] eks jammer ek se wat ek dink
[03:36.95] moet ek eerder dink wat ek sê?
[03:43.76] ooooooooooo
[03:48.56] ooooooooo
[04:10.75]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings