Slapende Honde
๐ต 836 characters
โฑ๏ธ 4:06 duration
๐ ID: 12468135
๐ Lyrics
Dink jy ek sal daar uit kan kom daardie dag
In die kerksaal
In die somer
Dink jy die wild in my sal aanhou slaap
Jy't met joune
My bedaar
En nou
By jou
Die son rus op slapende honde
Jy't verander
En ek het ook
Ek weet jy sal my nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie
Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie
Dink jy ek's sterk genoeg om als te hou
'n Dak oor ons kinders
'n Kaggel in die winter
Dink jy ek sal my stories nog kan skryf
Ek wil iets oor jou
Sterker as tyd
In harte bou
So diep as die blou
Die son sak oor slapende honde
Jy't verander
Ek het ook

โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:14.37] Dink jy ek sal daar uit kan kom daardie dag
[00:21.13] In die kerksaal
[00:24.80] In die somer
[00:29.54] Dink jy die wild in my sal aanhou slaap
[00:36.18] Jy't met joune
[00:39.91] My bedaar
[00:44.08] En nou
[00:48.18] By jou
[00:51.92] Die son rus op slapende honde
[00:59.11] Jy't verander
[01:02.65] En ek het ook
[01:08.09] Ek weet jy sal my nooit verraai nie
[01:14.19] Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie
[01:23.26] Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
[01:29.32] Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie
[01:53.47] Dink jy ek's sterk genoeg om als te hou
[01:59.77] 'n Dak oor ons kinders
[02:03.77] 'n Kaggel in die winter
[02:08.56] Dink jy ek sal my stories nog kan skryf
[02:15.07] Ek wil iets oor jou
[02:18.83] Sterker as tyd
[02:22.38] In harte bou
[02:26.23] So diep as die blou
[02:30.93] Die son sak oor slapende honde
[02:38.02] Jy't verander
[02:41.69] Ek het ook
[03:02.31] Ek weet jy sal my nooit verraai nie
[03:08.67] Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie
[03:17.45] Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
[03:23.61] Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie