Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
🎵 902 characters
⏱️ 3:28 duration
🆔 ID: 12499563
📜 Lyrics
Hoe sag kan woorde wees?
Dit beskryf net hoe jy glimlag
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag
En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek wil leef tot ons veras
Jy’t my in die lug gehou vir ligjare
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag
En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart
En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
Dit beskryf net hoe jy glimlag
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag
En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek wil leef tot ons veras
Jy’t my in die lug gehou vir ligjare
So moet dit nooit gegrendel hou
En bewerk die wonder heeldag
En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek mis jou stem maar dis net geluide
En as jou glimlag my verlaat
Lê my geraamte in die ruimte
Ek dink ek mis maar net jou hart
Ek dink ek mis maar net jou hart
En as ek bemin
Om te raak aan ‘n vreemdeling
Dan sal dit reën
En ek is absoluut alleen
⏱️ Synced Lyrics
[00:20.57] Hoe sag kan woorde wees?
[00:24.60] Dit beskryf net hoe jy glimlag
[00:30.33] So moet dit nooit gegrendel hou
[00:34.77] En bewerk die wonder heeldag
[00:40.57] En as ek bemin
[00:45.00] Om te raak aan ‘n vreemdeling
[00:50.75] Dan sal dit reën
[00:55.15] En ek is absoluut alleen
[01:00.40] Ek dink ek mis maar net jou hart
[01:05.31] Ek mis jou stem maar dis net geluide
[01:10.56] En as jou glimlag my verlaat
[01:15.36] Lê my geraamte in die ruimte
[01:20.55] Ek dink ek mis maar net jou hart
[01:30.64] Ek dink ek mis maar net jou hart
[01:41.22] Ek wil leef tot ons veras
[01:46.17] Jy’t my in die lug gehou vir ligjare
[01:52.10] So moet dit nooit gegrendel hou
[01:56.51] En bewerk die wonder heeldag
[02:02.36] En as ek bemin
[02:06.65] Om te raak aan ‘n vreemdeling
[02:12.34] Dan sal dit reën
[02:16.79] En ek is absoluut alleen
[02:22.06] Ek dink ek mis maar net jou hart
[02:27.16] Ek mis jou stem maar dis net geluide
[02:32.16] En as jou glimlag my verlaat
[02:37.26] Lê my geraamte in die ruimte
[02:42.34] Ek dink ek mis maar net jou hart
[02:52.63] Ek dink ek mis maar net jou hart
[03:03.34] En as ek bemin
[03:07.87] Om te raak aan ‘n vreemdeling
[03:13.45] Dan sal dit reën
[03:18.03] En ek is absoluut alleen
[00:24.60] Dit beskryf net hoe jy glimlag
[00:30.33] So moet dit nooit gegrendel hou
[00:34.77] En bewerk die wonder heeldag
[00:40.57] En as ek bemin
[00:45.00] Om te raak aan ‘n vreemdeling
[00:50.75] Dan sal dit reën
[00:55.15] En ek is absoluut alleen
[01:00.40] Ek dink ek mis maar net jou hart
[01:05.31] Ek mis jou stem maar dis net geluide
[01:10.56] En as jou glimlag my verlaat
[01:15.36] Lê my geraamte in die ruimte
[01:20.55] Ek dink ek mis maar net jou hart
[01:30.64] Ek dink ek mis maar net jou hart
[01:41.22] Ek wil leef tot ons veras
[01:46.17] Jy’t my in die lug gehou vir ligjare
[01:52.10] So moet dit nooit gegrendel hou
[01:56.51] En bewerk die wonder heeldag
[02:02.36] En as ek bemin
[02:06.65] Om te raak aan ‘n vreemdeling
[02:12.34] Dan sal dit reën
[02:16.79] En ek is absoluut alleen
[02:22.06] Ek dink ek mis maar net jou hart
[02:27.16] Ek mis jou stem maar dis net geluide
[02:32.16] En as jou glimlag my verlaat
[02:37.26] Lê my geraamte in die ruimte
[02:42.34] Ek dink ek mis maar net jou hart
[02:52.63] Ek dink ek mis maar net jou hart
[03:03.34] En as ek bemin
[03:07.87] Om te raak aan ‘n vreemdeling
[03:13.45] Dan sal dit reën
[03:18.03] En ek is absoluut alleen