Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

By Jou

πŸ‘€ Theuns Jordaan β€’ 🎼 Roeper β€’ ⏱️ 3:32
🎡 1164 characters
⏱️ 3:32 duration
πŸ†” ID: 12533702

πŸ“œ Lyrics

Ek dink vanaand
Aan elke oomblik saam met jou wat ek aan vashou
En hoe die wΓͺreld sonder jou vir my te leeg raak
Jy's al wat sin maak
Dit die moeite werd maak
So bly vanaand
Tot die ritme van jou hart en myne saam praat
Tot jou spore in die sand met myne een raak
Ons drome vol raak
Dis al wat saak maak
By jou, by jou
Is my weet en my waarheid
Is my lewe vir altyd en 'n leef tyd geanker in jou
By jou, by jou
Is die plek waar ek rus kry
Niemand anders as net jy sal in alles genoeg wees vir my
So jy moet weet
Teen die einde van die dag sal ek nog daar wees
En as die tye moeilik raak vir jou 'n rots wees
Jou weg kruip plek wees
Dit als vir jou wees
By jou, by jou
Is my weet en my waarheid
Is my lewe vir altyd en 'n leef tyd geanker in jou
By jou, by jou
Is die plek waar ek rus kry
Niemand anders as net jy sal in alles genoeg wees vir my
Ek sal jou veilige vesting wees
Elke dag vir jou 'n skuil plek wees
By jou, by jou
Is my weet en my waarheid
Is my lewe vir altyd en 'n leef tyd geanker in jou
By jou, by jou
Is die plek waar ek rus kry
Niemand anders as net jy sal in alles genoeg wees vir my
Niemand anders as net jy sal in als kan genoeg wees vir my

⏱️ Synced Lyrics

[00:09.30] Ek dink vanaand
[00:12.39] Aan elke oomblik saam met jou wat ek aan vashou
[00:19.92] En hoe die wΓͺreld sonder jou vir my te leeg raak
[00:26.72] Jy's al wat sin maak
[00:30.73] Dit die moeite werd maak
[00:35.68] So bly vanaand
[00:38.80] Tot die ritme van jou hart en myne saam praat
[00:46.30] Tot jou spore in die sand met myne een raak
[00:53.06] Ons drome vol raak
[00:56.87] Dis al wat saak maak
[01:00.57] By jou, by jou
[01:04.29] Is my weet en my waarheid
[01:08.26] Is my lewe vir altyd en 'n leef tyd geanker in jou
[01:15.80] By jou, by jou
[01:19.29] Is die plek waar ek rus kry
[01:23.10] Niemand anders as net jy sal in alles genoeg wees vir my
[01:31.85] So jy moet weet
[01:34.98] Teen die einde van die dag sal ek nog daar wees
[01:42.23] En as die tye moeilik raak vir jou 'n rots wees
[01:49.46] Jou weg kruip plek wees
[01:52.99] Dit als vir jou wees
[01:57.03] By jou, by jou
[02:00.52] Is my weet en my waarheid
[02:04.21] Is my lewe vir altyd en 'n leef tyd geanker in jou
[02:11.96] By jou, by jou
[02:15.72] Is die plek waar ek rus kry
[02:19.31] Niemand anders as net jy sal in alles genoeg wees vir my
[02:26.00] Ek sal jou veilige vesting wees
[02:32.87] Elke dag vir jou 'n skuil plek wees
[02:38.09] By jou, by jou
[02:41.56] Is my weet en my waarheid
[02:45.76] Is my lewe vir altyd en 'n leef tyd geanker in jou
[02:53.27] By jou, by jou
[02:56.91] Is die plek waar ek rus kry
[03:00.41] Niemand anders as net jy sal in alles genoeg wees vir my
[03:07.99] Niemand anders as net jy sal in als kan genoeg wees vir my

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings