Home šŸŽ¬ Bollywood šŸŽµ Pakistani šŸŽ¤ English Pop

Leja

šŸ‘¤ Die Heuwels Fantasties • šŸŽ¼ Die Heuwels Fantasties (Deluxe Edition) • ā±ļø 4:36
šŸŽµ 1105 characters
ā±ļø 4:36 duration
šŸ†” ID: 12544572

šŸ“œ Lyrics

Leja
Ek weet nie meer of ek jou hieruit gaan kan sien nie
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
Die nag is koud
In die winter
In die winter

Toe ek jou gesien het vir die eerste keer
Leja
Ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie
Die paaie bly nat
In die winter

In jou ma se oƫ
Ons was tieners
Ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se oƫ
Wou ek sien en wou ek glo

Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras
Op die gras

Leja
Sit dit vas
Soos dit was
Soos dit was
Dan sal ons kan
Leja
Maar jy's nou net die pen op 'n servet
Wat ek alweer
Alweer iewers moes vergeet het

Die onoorspronklikheid
Nes afgeleide selfverwyt
Het ek myself hier uit
Uit hierdie storie uitgeskryf

In jou ma se oƫ
Ons was tieners
Ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se oƫ
Wou ek sien en wou ek glo

Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras
Op die gras

Leja
Sit dit vas
Soos dit was
Soos dit was
Dan sal ons kan
Leja

ā±ļø Synced Lyrics

[00:10.87] Leja
[00:14.48] Ek weet nie meer of ek jou hieruit gaan kan sien nie
[00:23.10] Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
[00:27.64] Die nag is koud
[00:33.40] In die winter
[00:38.87] In die winter
[00:45.76] Toe ek jou gesien het vir die eerste keer
[00:52.07] Leja
[00:52.97] Ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie
[01:01.93] Die paaie bly nat
[01:07.00] In die winter
[01:08.53] In jou ma se oƫ
[01:10.31] Ons was tieners
[01:12.42] Ons kon glo in die dinge daarbo
[01:20.53] In jou ma se oƫ
[01:22.04] Wou ek sien en wou ek glo
[01:31.14] Maar tye het verander
[01:32.91] En ons raak nie jonger nie
[01:37.06] Ek kan nie eers meer byhou nie
[01:42.58] Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
[01:47.96] Op die gras
[01:49.99] Op die gras
[01:53.67] Leja
[01:55.45] Sit dit vas
[01:56.98] Soos dit was
[01:58.24] Soos dit was
[01:59.42] Dan sal ons kan
[02:00.92] Leja
[02:05.18] Maar jy's nou net die pen op 'n servet
[02:09.37] Wat ek alweer
[02:10.94] Alweer iewers moes vergeet het
[02:26.86] Die onoorspronklikheid
[02:32.95] Nes afgeleide selfverwyt
[02:37.64] Het ek myself hier uit
[02:42.40] Uit hierdie storie uitgeskryf
[02:46.96] In jou ma se oƫ
[02:49.81] Ons was tieners
[02:51.07] Ons kon glo in die dinge daarbo
[02:58.73] In jou ma se oƫ
[03:00.88] Wou ek sien en wou ek glo
[03:08.61] Maar tye het verander
[03:12.54] En ons raak nie jonger nie
[03:15.52] Ek kan nie eers meer byhou nie
[03:21.21] Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
[03:27.26] Op die gras
[03:28.46] Op die gras
[03:32.35] Leja
[03:33.81] Sit dit vas
[03:35.37] Soos dit was
[03:36.82] Soos dit was
[03:38.39] Dan sal ons kan
[03:40.13] Leja
[04:36.02]

⭐ Rate These Lyrics

ā˜†ā˜†ā˜†ā˜†ā˜†
Average: 0.0/5 • 0 ratings