Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Krummel en Baksteen

πŸ‘€ Robbie Wessels β€’ 🎼 Als Wat Ek Het β€’ ⏱️ 3:22
🎡 2575 characters
⏱️ 3:22 duration
πŸ†” ID: 12575846

πŸ“œ Lyrics

Oor die Vrystaat vlaktes loop 'n ou legende
Dis 'n ou bende verhaal
In die vroeΓ« Nineties het die boere
Laaities, nog vir kattekwaad betaal

Meneer Jan. A Hartman haal sy pikswart
Rottang uit sy boekrak kabinet
En jy hoop die gebreide Springbokvel
In jou onderbroek sal jou red

Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
Jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
Sal jy my 'n ietsie score?

Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
Jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
Sal jy my 'n ietsie score?

Krummel is kort en ou Baksteen breed
As jy dalk vergeet wie's wie

Krummel is die leier van die KGB's, en Baksteen sy Appy
Die KGB's is die Kort-Gat-Bliksems, hulle soek meestal skoor
Maar hulle grootste missie is om sonder
permissie is om verniet kos op te spoor
Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen

Jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
Sal jy my 'n ietsie score?
Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
Jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen

Sal jy my 'n ietsie score?
Op 'n dag, by 'n publieke kraan
LΓͺ die water wyd versprei
En Krummel drink daat na 'n Rugby
Practice, en begin vir Baksteen spuit

Baksteen spring toe in die groot
Plas water, om vir Krummel nat te spat
Maar hy gly en val in die modder water
Plat op sy gat

Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
Jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
Sal jy my 'n ietsie score?

Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
Jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
Sal jy my 'n ietsie score?

En so ontstaan daar toe 'n twee geveg
Reg agter die mans-koshuis
En ons almal volg soos die twee gesels
Oor hoe hulle mekaar gaan wys

Wie's die tough-ste,
wie't die meeste spoed, wie't die beste upper-cut?
En ons vorm 'n sirkel, en begin te cheer
Toe begin die vuiste klap
So halfuur later lui die klok vir ete
En die fight stop in sy spoor

En soos ons stap vra Krummel vir Baksteen
"Het jy nog 'n ietsie oor?"
Ja, my broer, ek skuld jou nog een
Ek is jammer ek het jou gebyt
Nee wat, "don't be sorry", ek het jou vergewe
Ons gaan aan na etenstyd

Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
Jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
Sal jy my 'n ietsie score?

Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
Jy speel met die leeu se snor
Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
Sal jy my 'n ietsie score?

⏱️ Synced Lyrics

[00:04.27] Oor die Vrystaat vlaktes loop 'n ou legende
[00:06.73] Dis 'n ou bende verhaal
[00:09.53] In die vroeΓ« Nineties het die boere
[00:11.94] Laaities, nog vir kattekwaad betaal
[00:14.68] Meneer Jan. A Hartman haal sy pikswart
[00:15.85] Rottang uit sy boekrak kabinet
[00:19.39] En jy hoop die gebreide Springbokvel
[00:21.88] In jou onderbroek sal jou red
[00:25.23] Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
[00:27.06] Jy speel met die leeu se snor
[00:29.60] Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
[00:32.07] Sal jy my 'n ietsie score?
[00:34.68] Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
[00:37.01] Jy speel met die leeu se snor
[00:39.67] Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
[00:42.10] Sal jy my 'n ietsie score?
[00:47.65] Krummel is kort en ou Baksteen breed
[00:49.65] As jy dalk vergeet wie's wie
[00:52.25] Krummel is die leier van die KGB's, en Baksteen sy Appy
[00:57.07] Die KGB's is die Kort-Gat-Bliksems, hulle soek meestal skoor
[01:02.17] Maar hulle grootste missie is om sonder
[01:03.84] permissie is om verniet kos op te spoor
[01:07.27] Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
[01:09.78] Jy speel met die leeu se snor
[01:12.18] Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
[01:14.43] Sal jy my 'n ietsie score?
[01:17.13] Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
[01:19.58] Jy speel met die leeu se snor
[01:22.16] Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
[01:24.92] Sal jy my 'n ietsie score?
[01:30.18] Op 'n dag, by 'n publieke kraan
[01:31.92] LΓͺ die water wyd versprei
[01:34.76] En Krummel drink daat na 'n Rugby
[01:36.90] Practice, en begin vir Baksteen spuit
[01:39.77] Baksteen spring toe in die groot
[01:41.43] Plas water, om vir Krummel nat te spat
[01:44.97] Maar hy gly en val in die modder water
[01:47.16] Plat op sy gat
[01:49.71] Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
[01:52.19] Jy speel met die leeu se snor
[01:54.83] Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
[01:57.12] Sal jy my 'n ietsie score?
[01:59.77] Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
[02:02.22] Jy speel met die leeu se snor
[02:04.83] Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
[02:07.44] Sal jy my 'n ietsie score?
[02:12.64] En so ontstaan daar toe 'n twee geveg
[02:14.49] Reg agter die mans-koshuis
[02:17.09] En ons almal volg soos die twee gesels
[02:19.50] Oor hoe hulle mekaar gaan wys
[02:22.26] Wie's die tough-ste,
[02:23.56] wie't die meeste spoed, wie't die beste upper-cut?
[02:27.03] En ons vorm 'n sirkel, en begin te cheer
[02:29.64] Toe begin die vuiste klap
[02:32.15] So halfuur later lui die klok vir ete
[02:34.62] En die fight stop in sy spoor
[02:37.27] En soos ons stap vra Krummel vir Baksteen
[02:39.99] "Het jy nog 'n ietsie oor?"
[02:42.10] Ja, my broer, ek skuld jou nog een
[02:44.54] Ek is jammer ek het jou gebyt
[02:47.20] Nee wat, "don't be sorry", ek het jou vergewe
[02:49.57] Ons gaan aan na etenstyd
[02:52.26] Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
[02:54.67] Jy speel met die leeu se snor
[02:57.37] Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
[02:59.63] Sal jy my 'n ietsie score?
[03:02.20] Krummel en Baksteen, jy trap op my hakskeen
[03:04.53] Jy speel met die leeu se snor
[03:07.30] Krummel en Baksteen, ons moet skep as dit pap reen
[03:09.62] Sal jy my 'n ietsie score?
[03:11.33]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings