Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Ballas in die gang

๐Ÿ‘ค Die Gaskunstenaars โ€ข ๐ŸŽผ Lekker Stoutgat Treffers (The Greatest Hits) โ€ข โฑ๏ธ 2:55
๐ŸŽต 546 characters
โฑ๏ธ 2:55 duration
๐Ÿ†” ID: 12684960

๐Ÿ“œ Lyrics

Oh, daai ballas wat so hang
As ek afloop in die gang
Dan raak vroulief baie bang
Vir daai ballas in die gang
Oh, daai boesems wat so swaai
Hulle lyk tog alte fraai
Dan raak ek baie kwaai
Vir daai boesems, oh, so fraai ...
Oh, daai holle wat so wip
Laat my ogge lekker knip
Dan wil ek verstik
Oor daai holle wat so wip
Oh, daai boeppens wat so staan
So lekker vol soos die maan
Wil hy kom of wil hy gaan
Met daai boeppens wat so staan ...
Oh, daai ballas wat so hang
As ek afloop in die gang
Dan raak vroulief baie bang
Vir daai ballas in die gang

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings