Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Honger

πŸ‘€ Kobus! β€’ 🎼 Swaarmetaal β€’ ⏱️ 3:55
🎡 1712 characters
⏱️ 3:55 duration
πŸ†” ID: 12708903

πŸ“œ Lyrics

Ek is honger vir die skaduwees wat intrek voor die son
Ek is honger vir die strate en die ligte en beton
Ek is honger om die dag se laaste voor my te sien vlug
Ek is honger om die sondaars met my sonde te bevrug
Ek is honger, honger
Ek is honger vir versoek, ek is honger vir vervloek
Ek is honger vir adrenalien, spoed se warm gloed
Ek is honger vir Gehenna, Kuzimu en Tartarus
Ek is honger vir die vuur ek is honger soos 'n dier
Ek is honger vir die doodskleed
Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon
Honger vir die nag se koue vingers om my keel
Ek is honger vir die gille, die geweld en die vrees
My honger is 'n monster, is 'n reuse bose gees
Ek is honger vir vergelding, sien die wraak in my gesig
Ek is honger om die vrede te ontwrig
Ek is rasend honger
Ek is honger vir venyn, die ongoddelike pyn
Ek is honger vir die marteling, koue en geween
Ek is honger vir die waansin, sweet en bloed wat oor my reΓ«n
Ek is honger vir minagting, blindelingse slagting
Honger vir 'n vlammevloed
Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon
Honger vir 'n avondmaal van vlees en warm bloed
Rasend Honger
Rasend Honger
Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon

Honger vir 'n bloedbad

Ek is honger vir oproer in die gekkeparadys
Vir siviele ongehoorsaamheid wat uit die nag verrys
Ek is 'n honger megamaniak met duiwels op my rug
Hou jou pote van my af of trek 'n stompie terug
Ek is honger vir minagting, blindelingse slagting
Honger vir 'n vlammevloed
Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon
Honger vir 'n avondmaal van vlees en warm bloed
Honger vir die vuur, ek is honger soos 'n dier Ek is honger vir die Doodskleed
Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon
Honger vir die nag se koue vingers om my keel

⏱️ Synced Lyrics

[01:13.71] Ek is honger vir die skaduwees wat intrek voor die son
[01:15.57] Ek is honger vir die strate en die ligte en beton
[01:18.36] Ek is honger om die dag se laaste voor my te sien vlug
[01:20.15] Ek is honger om die sondaars met my sonde te bevrug
[01:22.81] Ek is honger, honger
[01:25.57] Ek is honger vir versoek, ek is honger vir vervloek
[01:28.22] Ek is honger vir adrenalien, spoed se warm gloed
[01:30.09] Ek is honger vir Gehenna, Kuzimu en Tartarus
[01:32.73] Ek is honger vir die vuur ek is honger soos 'n dier
[01:35.42] Ek is honger vir die doodskleed
[01:37.27] Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon
[01:39.99] Honger vir die nag se koue vingers om my keel
[01:52.60] Ek is honger vir die gille, die geweld en die vrees
[01:54.41] My honger is 'n monster, is 'n reuse bose gees
[01:57.12] Ek is honger vir vergelding, sien die wraak in my gesig
[01:58.92] Ek is honger om die vrede te ontwrig
[02:01.60] Ek is rasend honger
[02:04.39] Ek is honger vir venyn, die ongoddelike pyn
[02:06.16] Ek is honger vir die marteling, koue en geween
[02:08.86] Ek is honger vir die waansin, sweet en bloed wat oor my reΓ«n
[02:11.54] Ek is honger vir minagting, blindelingse slagting
[02:13.31] Honger vir 'n vlammevloed
[02:16.07] Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon
[02:18.71] Honger vir 'n avondmaal van vlees en warm bloed
[02:22.42] Rasend Honger
[02:27.84] Rasend Honger
[02:33.25] Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon
[02:44.91] Honger vir 'n bloedbad
[03:11.15] Ek is honger vir oproer in die gekkeparadys
[03:13.88] Vir siviele ongehoorsaamheid wat uit die nag verrys
[03:15.63] Ek is 'n honger megamaniak met duiwels op my rug
[03:18.36] Hou jou pote van my af of trek 'n stompie terug
[03:21.05] Ek is honger vir minagting, blindelingse slagting
[03:23.79] Honger vir 'n vlammevloed
[03:25.52] Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon
[03:28.26] Honger vir 'n avondmaal van vlees en warm bloed
[03:35.57] Honger vir die vuur, ek is honger soos 'n dier Ek is honger vir die Doodskleed
[03:40.05] Honger vir 'n Mammon, honger vir 'n Babilon
[03:44.56] Honger vir die nag se koue vingers om my keel
[03:51.00]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings