Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Raak Siek, Raak Gesond

👤 Fokofpolisiekar 🎼 Kajuitkoors ⏱️ 3:16
🎵 1414 characters
⏱️ 3:16 duration
🆔 ID: 12721804

📜 Lyrics

Ek is nou moeg by die huis gesit
Voel asof ek al my oë uit my kop uit wil ruk
Die elektroniese vullis laat my brein jeuk
Ek visualiseer my plaas al klip vir klip

Ek wil veilig voel
Wat beteken dit?
Kan myself nie geniet nie as ek elke oomblik
Voel asof ek iemand anders onderdruk
Hoe werk dit?
Hoe werk dit?

Dis die regering se skuld
Dis die jirre se skuld
Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie

Ek gee nie om nie
Oor enigiets behalwe ons nie
Raak siek
Raak gesond
Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie

Ek gee nie om nie
Oor enigiets behalwe ons nie
Raak siek
Raak gesond
Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie

Dis 'n pragtige lewe
Elke huis het 'n misdaadtoneel
Gewoontemisdadigers
Orals waar daar kamers is
Is daar al 'n moord gepleeg

Die verbeelding is dood
Begin elke dag oor
Sit en wag jy vir jou kinders om jou te kom vermoor
Dis opvoedkundig
Dis opwindend
Dis 'n sirkus
Dis 'n knoppie
Druk 'it
Ry my motor in die see in
Aan die vlak kant
En sit op die dak
Hou my vas en hou van my

Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie

Ek gee nie om nie
Oor enigiets behalwe ons nie
Raak siek
Raak gesond
Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie

Ek gee nie om nie
Oor enigiets behalwe ons nie
Raak siek
Raak gesond
Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie

Ek is nou moeg by die huis gesit
Voel asof ek al my oë uit my kop uit wil ruk
Die elektroniese vullis laat my brein jeuk
Hoe werk dit?

⏱️ Synced Lyrics

[00:16.68] Ek is nou moeg by die huis gesit
[00:19.28] Voel asof ek al my oë uit my kop uit wil ruk
[00:22.79] Die elektroniese vullis laat my brein jeuk
[00:26.24] Ek visualiseer my plaas al klip vir klip
[00:29.14] Ek wil veilig voel
[00:30.99] Wat beteken dit?
[00:32.56] Kan myself nie geniet nie as ek elke oomblik
[00:35.93] Voel asof ek iemand anders onderdruk
[00:39.48] Hoe werk dit?
[00:41.23] Hoe werk dit?
[00:42.36] Dis die regering se skuld
[00:45.70] Dis die jirre se skuld
[00:49.28] Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie
[00:53.13] Ek gee nie om nie
[00:55.86] Oor enigiets behalwe ons nie
[00:59.37] Raak siek
[01:00.12] Raak gesond
[01:02.49] Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie
[01:06.44] Ek gee nie om nie
[01:09.12] Oor enigiets behalwe ons nie
[01:12.57] Raak siek
[01:13.32] Raak gesond
[01:15.73] Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie
[01:19.75] Dis 'n pragtige lewe
[01:22.14] Elke huis het 'n misdaadtoneel
[01:24.90] Gewoontemisdadigers
[01:27.79] Orals waar daar kamers is
[01:29.10] Is daar al 'n moord gepleeg
[01:32.07] Die verbeelding is dood
[01:33.87] Begin elke dag oor
[01:35.24] Sit en wag jy vir jou kinders om jou te kom vermoor
[01:38.65] Dis opvoedkundig
[01:39.74] Dis opwindend
[01:40.52] Dis 'n sirkus
[01:41.37] Dis 'n knoppie
[01:42.19] Druk 'it
[01:42.91] Ry my motor in die see in
[01:44.54] Aan die vlak kant
[01:46.41] En sit op die dak
[01:48.27] Hou my vas en hou van my
[01:52.26] Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie
[01:56.27] Ek gee nie om nie
[01:58.87] Oor enigiets behalwe ons nie
[02:02.33] Raak siek
[02:03.11] Raak gesond
[02:05.54] Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie
[02:09.21] Ek gee nie om nie
[02:11.93] Oor enigiets behalwe ons nie
[02:15.63] Raak siek
[02:16.25] Raak gesond
[02:18.64] Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie
[02:52.21] Ek is nou moeg by die huis gesit
[02:54.97] Voel asof ek al my oë uit my kop uit wil ruk
[02:58.39] Die elektroniese vullis laat my brein jeuk
[03:02.06] Hoe werk dit?
[03:15.49]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings