Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Pieter Van Zyl

👤 Robbie Wessels 🎼 Grootste Treffers ⏱️ 2:11
🎵 1261 characters
⏱️ 2:11 duration
🆔 ID: 12733395

📜 Lyrics

1891, New Zealand Oos het 'n referee ontstaan
Hy's geprogrammeer, om 'n bok te keer
En te bedonder waar hy kan
Sy kop is van hout.
Dit reageer op 'n Springbok se fout
En die Bokke raak benoud.
Die ref voel fokkol vir die Groen en Goud

O, referee, referee, my arme broer
Gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
Want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer
En as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer

Pieter Van Zyl, Potchefstroom, het 'n bokkebond gestig
Hy't vas besluit, 'n ref sal skyt
Wat sy hand vir 'n springbok lig
Brandewyn op die trein,
het die manne gebruik vir die pyn.
En Pieter se groot vriend Steyn
Het hom gedare dat die ref verdwyn.

O, referee, referee, my arme broer
Ons het jou gewaarsku, pasop vir 'n boer
Want 'n boer het daai ding om 'n ref te wil moer
Veral as sy vriende hom met brandewyn voer.

Sestien twee en vyftig sekurikor het die bokkebond gaan le.
Piet Van Zyl, het sag gehuil
En vir sy liefste vrou gesê
Pak al jou goed.
Ons gaan verdrink in die bokke se bloed.
Maar sy vroutjie sê met moed
Cornè Krige se wraak is soet

O, referee, referee, my arme broer
Gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
Want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer
En as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moooooeeeer.

⏱️ Synced Lyrics

[00:02.19] 1891, New Zealand Oos het 'n referee ontstaan
[00:06.53] Hy's geprogrammeer, om 'n bok te keer
[00:10.12] En te bedonder waar hy kan
[00:12.87] Sy kop is van hout.
[00:15.12] Dit reageer op 'n Springbok se fout
[00:18.83] En die Bokke raak benoud.
[00:22.04] Die ref voel fokkol vir die Groen en Goud
[00:25.23] O, referee, referee, my arme broer
[00:29.89] Gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
[00:33.09] Want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer
[00:36.59] En as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer
[00:42.06] Pieter Van Zyl, Potchefstroom, het 'n bokkebond gestig
[00:49.46] Hy't vas besluit, 'n ref sal skyt
[00:53.43] Wat sy hand vir 'n springbok lig
[00:55.94] Brandewyn op die trein,
[00:58.94] Het die manne gebruik vir die pyn.
[01:02.32] En Pieter se groot vriend Steyn
[01:05.47] Het hom gedare dat die ref verdwyn.
[01:08.58] O, referee, referee, my arme broer
[01:13.30] Ons het jou gewaarsku, pasop vir 'n boer
[01:16.74] Want 'n boer het daai ding om 'n ref te wil moer
[01:20.80] Veral as sy vriende hom met brandewyn voer.
[01:25.97] Sestien twee en vyftig sekurikor het die bokkebond gaan le.
[01:33.96] Piet Van Zyl, het sag gehuil
[01:37.57] En vir sy liefste vrou gesê
[01:40.77] Pak al jou goed.
[01:43.03] Ons gaan verdrink in die bokke se bloed.
[01:45.80] Maar sy vroutjie sê met moed
[01:49.23] Cornè Krige se wraak is soet
[01:53.80] O, referee, referee, my arme broer
[01:57.22] Gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer
[02:00.63] Want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer
[02:04.14] En as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moooooeeeer.
[02:10.74]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings