Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Meisies Soos Jy

๐Ÿ‘ค Brendan Peyper โ€ข ๐ŸŽผ Meisies Soos Jy โ€ข โฑ๏ธ 4:10
๐ŸŽต 1563 characters
โฑ๏ธ 4:10 duration
๐Ÿ†” ID: 12806309

๐Ÿ“œ Lyrics

Hmmm
Hmmm
Hmmm
Ek sukkel om weg te bly
Weg te bly van jou
Ek sukkel om my kop rondom ons twee te vou
Ek sukkel om sin te maak
Is ons nou aan of af
Dis net jy wat die heeltyd deur my gedagtes draf

Ek hou nie van baklei nie
Maar ek bly baklei vir jou
Dis hoekom ek myself moet terughou

As dit kom by meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly
Al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met 'n gebreekte hart
Is daar liefde aan die anderkant
Van hierdie deur
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy

Sal iemand my kom red
Soek jou nie langer in my bed
Jou woorde is leeg en jou foon bly beset
Gaan ek langer by jou bly
Of gaan ek soek vir die regte een vir my
Is ons bedoel of gaan ons beter kan kry

Ek hou nie van baklei nie
Maar ek bly baklei vir jou
Dis hoekom ek myself moet terughou

As dit kom by meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly
Al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met 'n gebreekte hart
Is daar liefde aan die anderkant
Van hierdie deur
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy
Meisies soos jy

Van meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly
Al maak dit my seer

As dit kom by meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly
Al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met 'n gebreekte hart
Is daar liefde aan die anderkant
Van hierdie deur
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy
Meisies soos jy
Hmmm Hmmm Hmmm

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings