Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Brand Suid-Afrika

๐Ÿ‘ค Fokofpolisiekar โ€ข ๐ŸŽผ (2006) Brand Suid-Afrika โ€ข โฑ๏ธ 3:19
๐ŸŽต 1180 characters
โฑ๏ธ 3:19 duration
๐Ÿ†” ID: 12854353

๐Ÿ“œ Lyrics

Vir jou is daar nog messe wat wag
In die bosse buite jou huis in die nag

Ons sal mos veilig wees
Ons sal mos veilig wees
Ons hou ons gewetens skoon
Ons sluit toe die deur

Ons het petrol gevat
En ons het al ons brรปe afgebrand
Voordat ons aan die anderkant was

En ek besef nou
En ek besef nou eers
Bloed en yster
Bloed en grond
Bloed en olie
Bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daar's niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee
Brand Suid-Afrika

Wat weet ek van eerlik wees
My gewete syfer deur
My wakker lewe is hierdie ou man se geheue

En ek besef nou
En ek besef nou eers

Bloed en yster
Bloed en grond
Bloed en olie
Bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daar's niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee
Brand Suid-Afrika

En ek besef nou
En ek besef nou eers
Die Ossewabrandwag
Het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas

Bloed en yster
Bloed en grond
Bloed en olie
Bloed en grond
Bang en lui en desperaat
Daar's niks nuuts onder die son nie
En in die skaduwee
Brand Suid-Afrika

En ons vir jou
En ons vir jou

Landmyne van skuldgevoelens
In 'n eenman-konsentrasiekamp
Jy kla oor die toestand van ons land
Wel fokn doen iets daaromtrent
Brand Suid-Afrika

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:14.77] Vir jou is daar nog messe wat wag
[00:18.73] In die bosse buite jou huis in die nag
[00:22.18] Ons sal mos veilig wees
[00:23.72] Ons sal mos veilig wees
[00:25.34] Ons hou ons gewetens skoon
[00:27.43] Ons sluit toe die deur
[00:32.31] Ons het petrol gevat
[00:35.56] En ons het al ons brรปe afgebrand
[00:38.86] Voordat ons aan die anderkant was
[00:45.96] En ek besef nou
[00:49.11] En ek besef nou eers
[00:52.38] Bloed en yster
[00:53.12] Bloed en grond
[00:54.79] Bloed en olie
[00:55.73] Bloed en grond
[00:56.53] Bang en lui en desperaat
[00:59.78] Daar's niks nuuts onder die son nie
[01:03.29] En in die skaduwee
[01:05.00] Brand Suid-Afrika
[01:13.51] Wat weet ek van eerlik wees
[01:17.22] My gewete syfer deur
[01:20.43] My wakker lewe is hierdie ou man se geheue
[01:27.31] En ek besef nou
[01:30.80] En ek besef nou eers
[01:33.37] Bloed en yster
[01:34.17] Bloed en grond
[01:36.04] Bloed en olie
[01:36.81] Bloed en grond
[01:37.68] Bang en lui en desperaat
[01:40.71] Daar's niks nuuts onder die son nie
[01:44.22] En in die skaduwee
[01:46.04] Brand Suid-Afrika
[01:59.84] En ek besef nou
[02:02.91] En ek besef nou eers
[02:06.15] Die Ossewabrandwag
[02:10.09] Het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas
[02:19.63] Bloed en yster
[02:20.46] Bloed en grond
[02:22.35] Bloed en olie
[02:23.19] Bloed en grond
[02:23.83] Bang en lui en desperaat
[02:27.07] Daar's niks nuuts onder die son nie
[02:30.57] En in die skaduwee
[02:32.35] Brand Suid-Afrika
[02:39.27] En ons vir jou
[02:42.61] En ons vir jou
[02:44.27] Landmyne van skuldgevoelens
[02:47.73] In 'n eenman-konsentrasiekamp
[02:50.51] Jy kla oor die toestand van ons land
[02:54.57] Wel fokn doen iets daaromtrent
[02:56.45] Brand Suid-Afrika
[03:18.02]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings