Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)

👤 Fokofpolisiekar 🎼 (2005) Monoloog in Stereo ⏱️ 3:39
🎵 907 characters
⏱️ 3:39 duration
🆔 ID: 12854377

📜 Lyrics

'N Oomblik is die wêreld werd
Maar net die eerste een
'N Dier bly 'n dier

Gaan slaap as jy sal beter raak
As jy aan die slaap kan raak
'N Dier bly 'n dier

Ek dink aan jou as dit reën
Ek dink aan jou as dit reën

Hierdie vier mure maak my naar
Is jy siek of sit jy aan?
Die lied in my hart is 'n swanesang

Ek dink aan jou as dit reën
Ek dink aan jou as dit reën

Kwaad raak ons net vir mekaar
Mans bly seuns
Seuns wil mans wees

Ek sweer daar's iemand wat in die hoek staan
As ek my oë knip, is sy weg soos my kinderdae

Ek dink aan jou as dit reën
Ek dink aan jou as dit reën

Ek is nie meer lief vir jou nie
Ek kon jou nie gelukkig hou nie
Beloftes breek
Styf vashou maak seer

Kwaad raak ons net vir mekaar
Mans bly seuns
Seuns wil mans wees

Deesdae vat dit langer
Om mense te leer ken
Deesdae vat dit langer
Om mense te leer ken
Is dit regtig nodig
Om mense te leer ken
Deesdae vat dit langer

⏱️ Synced Lyrics

[00:13.64] 'N Oomblik is die wêreld werd
[00:16.84] Maar net die eerste een
[00:20.20] 'N Dier bly 'n dier
[00:27.39] Gaan slaap as jy sal beter raak
[00:31.84] As jy aan die slaap kan raak
[00:34.29] 'N Dier bly 'n dier
[00:41.34] Ek dink aan jou as dit reën
[00:48.19] Ek dink aan jou as dit reën
[01:08.92] Hierdie vier mure maak my naar
[01:12.57] Is jy siek of sit jy aan?
[01:15.26] Die lied in my hart is 'n swanesang
[01:22.66] Ek dink aan jou as dit reën
[01:29.42] Ek dink aan jou as dit reën
[01:36.26] Kwaad raak ons net vir mekaar
[01:43.13] Mans bly seuns
[01:46.23] Seuns wil mans wees
[01:49.74] Ek sweer daar's iemand wat in die hoek staan
[01:55.70] As ek my oë knip, is sy weg soos my kinderdae
[02:03.61] Ek dink aan jou as dit reën
[02:10.42] Ek dink aan jou as dit reën
[02:17.22] Ek is nie meer lief vir jou nie
[02:20.94] Ek kon jou nie gelukkig hou nie
[02:23.90] Beloftes breek
[02:27.69] Styf vashou maak seer
[02:31.08] Kwaad raak ons net vir mekaar
[02:37.86] Mans bly seuns
[02:41.31] Seuns wil mans wees
[03:00.23] Deesdae vat dit langer
[03:03.34] Om mense te leer ken
[03:07.07] Deesdae vat dit langer
[03:10.29] Om mense te leer ken
[03:13.98] Is dit regtig nodig
[03:17.11] Om mense te leer ken
[03:20.80] Deesdae vat dit langer
[03:38.07]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings