Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Ek Skyn (Heilig)

👤 Fokofpolisiekar 🎼 (2006) Swanesang ⏱️ 3:48
🎵 939 characters
⏱️ 3:48 duration
🆔 ID: 12854381

📜 Lyrics

Te vinnig te veel
Ek sal al my beloftes breek
As jy my net 'n kans kan gee
Wie sal vir my liefde maak
Wie sal vir my liefde maak
As die somer so lekker is
Hoekom voel ek so fukt

Ek skyn
Ek skynheilig
Onder die straatlig
Onder die maanlig
Sê vir my as die revolusie verby is

Geliefdes ons weet
'N Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer
Moenie so verbaas wees nie
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur
Twissiek en melankolies

Ek skyn
Ek skynheilig
Onder die straatlig
Onder die maanlig
Sê vir my as die revolusie verby is

Ek bly verveeld
En my bene is seer
Ek staan voor jou deur
En my kop klop

Genade onbeskryflik groot
Ek is die hel in
Bibber en beef dié boerebedrieër
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat
Gaan hulle jou wil doodmaak

Ek skyn
Ek skynheilig
Onder die straatlig
Onder die maanlig
Sê vir my as die revolusie verby is

Ek bly verveeld
En my bene is seer
Ek staan voor jou deur
En my kop klop

⏱️ Synced Lyrics

[00:07.95] Te vinnig te veel
[00:14.64] Ek sal al my beloftes breek
[00:18.89] As jy my net 'n kans kan gee
[00:22.70] Wie sal vir my liefde maak
[00:26.36] Wie sal vir my liefde maak
[00:29.34] As die somer so lekker is
[00:33.22] Hoekom voel ek so fukt
[00:37.43] Ek skyn
[00:41.67] Ek skynheilig
[00:43.76] Onder die straatlig
[00:45.85] Onder die maanlig
[00:48.71] Sê vir my as die revolusie verby is
[00:59.57] Geliefdes ons weet
[01:06.61] 'N Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer
[01:14.60] Moenie so verbaas wees nie
[01:18.47] Gooi net 'n bietjie vet op die vuur
[01:22.68] Twissiek en melankolies
[01:29.27] Ek skyn
[01:33.22] Ek skynheilig
[01:35.83] Onder die straatlig
[01:37.68] Onder die maanlig
[01:40.57] Sê vir my as die revolusie verby is
[01:45.35] Ek bly verveeld
[01:48.96] En my bene is seer
[01:52.62] Ek staan voor jou deur
[01:56.06] En my kop klop
[02:05.89] Genade onbeskryflik groot
[02:13.66] Ek is die hel in
[02:21.05] Bibber en beef dié boerebedrieër
[02:25.04] Die wêreld gaan jou haat my seun
[02:28.74] As jy die waarheid praat
[02:31.30] Gaan hulle jou wil doodmaak
[02:50.59] Ek skyn
[02:54.54] Ek skynheilig
[02:56.99] Onder die straatlig
[02:58.73] Onder die maanlig
[03:01.88] Sê vir my as die revolusie verby is
[03:06.32] Ek bly verveeld
[03:10.06] En my bene is seer
[03:13.95] Ek staan voor jou deur
[03:17.16] En my kop klop
[03:47.32]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings