Kyk Noord
๐ต 970 characters
โฑ๏ธ 3:02 duration
๐ ID: 12854397
๐ Lyrics
Dis als tevergeefs
Hoe meer ek daaroor dink
Hoe meer moet ek vergeet
Daar's net een ry spore
Dis redelik vanselfsprekend
Maar daar's sand tussen my tone
Dis al wat ek benodig
Die vars lug in Desember
En die wind deur die bome
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
'N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Ek's 'n agtergeblewene
Op die grasvelde van my kinderdae
Hier is daar geen vuiste
'N Voortbestaan is al wat ek vra
Ek staan 'n swerwerskans
Die kilometers lag en my gesig dra die lyne
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
'N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Hou net stil
Die mes sny al hoe dieper
Hoe harder jy spartel
Tyd sal jou vergewe
Ek weet die dood gaan my vind
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
'N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Ek weet die dood gaan my vind
Ek weet die dood gaan my vind
Ek weet die dood gaan my vind
Ek weet die dood gaan my vind
Hoe meer ek daaroor dink
Hoe meer moet ek vergeet
Daar's net een ry spore
Dis redelik vanselfsprekend
Maar daar's sand tussen my tone
Dis al wat ek benodig
Die vars lug in Desember
En die wind deur die bome
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
'N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Ek's 'n agtergeblewene
Op die grasvelde van my kinderdae
Hier is daar geen vuiste
'N Voortbestaan is al wat ek vra
Ek staan 'n swerwerskans
Die kilometers lag en my gesig dra die lyne
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
'N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Hou net stil
Die mes sny al hoe dieper
Hoe harder jy spartel
Tyd sal jou vergewe
Ek weet die dood gaan my vind
Nou fok ek net voort
Ek verbeel my ek kan op water loop
'N Vlietende plato
Die helderheid van jeug verloor
Ek weet die dood gaan my vind
Ek weet die dood gaan my vind
Ek weet die dood gaan my vind
Ek weet die dood gaan my vind
โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:31.55] Dis als tevergeefs
[00:36.52] Hoe meer ek daaroor dink
[00:40.28] Hoe meer moet ek vergeet
[00:44.22] Daar's net een ry spore
[00:47.13] Dis redelik vanselfsprekend
[00:48.92] Maar daar's sand tussen my tone
[00:51.33] Dis al wat ek benodig
[00:54.41] Die vars lug in Desember
[00:56.04] En die wind deur die bome
[00:58.18] Nou fok ek net voort
[01:00.70] Ek verbeel my ek kan op water loop
[01:05.58] 'N Vlietende plato
[01:08.38] Die helderheid van jeug verloor
[01:21.75] Ek's 'n agtergeblewene
[01:24.45] Op die grasvelde van my kinderdae
[01:28.89] Hier is daar geen vuiste
[01:31.75] 'N Voortbestaan is al wat ek vra
[01:35.92] Ek staan 'n swerwerskans
[01:38.70] Die kilometers lag en my gesig dra die lyne
[01:42.65] Nou fok ek net voort
[01:45.22] Ek verbeel my ek kan op water loop
[01:50.02] 'N Vlietende plato
[01:52.94] Die helderheid van jeug verloor
[02:00.28] Hou net stil
[02:03.45] Die mes sny al hoe dieper
[02:07.09] Hoe harder jy spartel
[02:11.04] Tyd sal jou vergewe
[02:14.85] Ek weet die dood gaan my vind
[02:17.10] Nou fok ek net voort
[02:20.89] Ek verbeel my ek kan op water loop
[02:25.66] 'N Vlietende plato
[02:28.45] Die helderheid van jeug verloor
[02:32.41] Ek weet die dood gaan my vind
[02:36.33] Ek weet die dood gaan my vind
[02:39.56] Ek weet die dood gaan my vind
[02:43.45] Ek weet die dood gaan my vind
[02:46.65]
[00:36.52] Hoe meer ek daaroor dink
[00:40.28] Hoe meer moet ek vergeet
[00:44.22] Daar's net een ry spore
[00:47.13] Dis redelik vanselfsprekend
[00:48.92] Maar daar's sand tussen my tone
[00:51.33] Dis al wat ek benodig
[00:54.41] Die vars lug in Desember
[00:56.04] En die wind deur die bome
[00:58.18] Nou fok ek net voort
[01:00.70] Ek verbeel my ek kan op water loop
[01:05.58] 'N Vlietende plato
[01:08.38] Die helderheid van jeug verloor
[01:21.75] Ek's 'n agtergeblewene
[01:24.45] Op die grasvelde van my kinderdae
[01:28.89] Hier is daar geen vuiste
[01:31.75] 'N Voortbestaan is al wat ek vra
[01:35.92] Ek staan 'n swerwerskans
[01:38.70] Die kilometers lag en my gesig dra die lyne
[01:42.65] Nou fok ek net voort
[01:45.22] Ek verbeel my ek kan op water loop
[01:50.02] 'N Vlietende plato
[01:52.94] Die helderheid van jeug verloor
[02:00.28] Hou net stil
[02:03.45] Die mes sny al hoe dieper
[02:07.09] Hoe harder jy spartel
[02:11.04] Tyd sal jou vergewe
[02:14.85] Ek weet die dood gaan my vind
[02:17.10] Nou fok ek net voort
[02:20.89] Ek verbeel my ek kan op water loop
[02:25.66] 'N Vlietende plato
[02:28.45] Die helderheid van jeug verloor
[02:32.41] Ek weet die dood gaan my vind
[02:36.33] Ek weet die dood gaan my vind
[02:39.56] Ek weet die dood gaan my vind
[02:43.45] Ek weet die dood gaan my vind
[02:46.65]