Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Morning Star, Durbanville

๐Ÿ‘ค Fokofpolisiekar โ€ข ๐ŸŽผ (2006) Swanesang โ€ข โฑ๏ธ 3:56
๐ŸŽต 993 characters
โฑ๏ธ 3:56 duration
๐Ÿ†” ID: 12854408

๐Ÿ“œ Lyrics

Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms

Ek verstaan beter as wat jy dink
Soort soek soort
Net die braafste dwase spring oorboord
Tyd leen sy wysheid
Aan wie geduldig wag
Die nag wys sy geheime
Vir die wie se oรซ
Aan kan pas

Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms

Soepel en sag
Aan die buitekant
Maar daar's 'n diamant
Waar jou hart moet wees
Waar jou hart moet wees
My skat

Hierdie stad het jou by my gesteel
Hierdie stad het jou by my gesteel
Ek hoop die waarheid
Kom by jou uit
Om as orgaan te funksioneer
Is gewoonlik onmoontlik
Vir 'n edelsteen

Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms

Die N1 se stippellyn
Die half geboude brue
Vlieg by my kop verby
Dis vanaand vir nou
Iemand sal begrafnis hou

Hierdie stad het jou by my gesteel
Hierdie stad het jou by my gesteel

Skemers op strande
Vakansiegangers
Die krag kan maar afgaan
Jy skyn tog helder
Jou rykdom begrawe
Tussen longe en are

Die ster wat ek volg
Volg tot sonopkoms

Foute maak al maak dit seer
Sweer dat ek sal aandag gee

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:01.59] Die ster wat ek volg
[00:08.19] Volg tot sonopkoms
[00:11.86]
[00:23.86] Ek verstaan beter as wat jy dink
[00:30.56] Soort soek soort
[00:35.03] Net die braafste dwase spring oorboord
[00:37.75] Tyd leen sy wysheid
[00:40.74] Aan wie geduldig wag
[00:45.02] Die nag wys sy geheime
[00:48.37] Vir die wie se oรซ
[00:50.48] Aan kan pas
[00:53.10] Die ster wat ek volg
[00:57.24] Volg tot sonopkoms
[01:03.70] Soepel en sag
[01:07.07] Aan die buitekant
[01:10.16] Maar daar's 'n diamant
[01:12.87] Waar jou hart moet wees
[01:14.37] Waar jou hart moet wees
[01:16.33] My skat
[01:18.60] Hierdie stad het jou by my gesteel
[01:24.43] Hierdie stad het jou by my gesteel
[01:31.20] Ek hoop die waarheid
[01:35.42] Kom by jou uit
[01:38.30]
[01:40.53] Om as orgaan te funksioneer
[01:43.94] Is gewoonlik onmoontlik
[01:45.94] Vir 'n edelsteen
[01:48.71] Die ster wat ek volg
[01:52.96] Volg tot sonopkoms
[01:57.19]
[02:04.08] Die N1 se stippellyn
[02:09.01]
[02:14.66] Die half geboude brue
[02:18.29] Vlieg by my kop verby
[02:21.57] Dis vanaand vir nou
[02:25.35] Iemand sal begrafnis hou
[02:28.78] Hierdie stad het jou by my gesteel
[02:35.15] Hierdie stad het jou by my gesteel
[02:40.62] Skemers op strande
[02:44.25]
[02:46.62] Vakansiegangers
[02:51.68] Die krag kan maar afgaan
[02:53.17] Jy skyn tog helder
[02:54.64] Jou rykdom begrawe
[02:56.16] Tussen longe en are
[02:59.26]
[03:16.65] Die ster wat ek volg
[03:20.66]
[03:34.64] Volg tot sonopkoms
[03:39.60] Foute maak al maak dit seer
[03:45.26] Sweer dat ek sal aandag gee
[03:48.81]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings