Tussen die Krake
🎵 976 characters
⏱️ 3:13 duration
🆔 ID: 12854449
📜 Lyrics
Hierdie jaar het soos 'n vliegtuigenjin op my neergedaal
En ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar
My brose verstand
Wat witwarm soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
Dis jammer dat almal so verskriklik jammer is
Soos traumapasiënte is ons gevoelloos
Maar doelgerig om so vinnig as moontlik
Ons pad
Ons pad uiteindelik
Uiteindelik hier uit te vind
Jou haat sal jou verteer
My brose verstand
Wat witwarm soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
In ons verbrokkelende fondasie
Is daar nou lewe in krake
Waar daar eers niks was nie
En ons sal bly en veg
En sodoende ons menswees verloor
Maar wat bly dan oor?
My haat sal my verteer
Jou haat sal jou verteer
My brose verstand
Wat witwarm soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
Jou haat sal jou verteer
En ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar
My brose verstand
Wat witwarm soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
Dis jammer dat almal so verskriklik jammer is
Soos traumapasiënte is ons gevoelloos
Maar doelgerig om so vinnig as moontlik
Ons pad
Ons pad uiteindelik
Uiteindelik hier uit te vind
Jou haat sal jou verteer
My brose verstand
Wat witwarm soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
In ons verbrokkelende fondasie
Is daar nou lewe in krake
Waar daar eers niks was nie
En ons sal bly en veg
En sodoende ons menswees verloor
Maar wat bly dan oor?
My haat sal my verteer
Jou haat sal jou verteer
My brose verstand
Wat witwarm soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
Jou haat sal jou verteer
⏱️ Synced Lyrics
[00:17.38] Hierdie jaar het soos 'n vliegtuigenjin op my neergedaal
[00:23.75] En ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar
[00:32.13] My brose verstand
[00:34.78] Wat witwarm soos 'n jong vlam
[00:38.17] Hierdie lopende doodskis verbrand
[00:44.26] Onkunde sal altyd seëvier
[00:49.87] Jou haat sal jou verteer
[01:01.16] Dis jammer dat almal so verskriklik jammer is
[01:06.65] Soos traumapasiënte is ons gevoelloos
[01:12.37] Maar doelgerig om so vinnig as moontlik
[01:18.72] Ons pad
[01:20.30] Ons pad uiteindelik
[01:22.63] Uiteindelik hier uit te vind
[01:31.55] Jou haat sal jou verteer
[01:34.44] My brose verstand
[01:37.08] Wat witwarm soos 'n jong vlam
[01:40.43] Hierdie lopende doodskis verbrand
[01:46.73] Onkunde sal altyd seëvier
[01:52.25] Jou haat sal jou verteer
[01:56.20] In ons verbrokkelende fondasie
[02:00.98] Is daar nou lewe in krake
[02:04.87] Waar daar eers niks was nie
[02:08.33] En ons sal bly en veg
[02:11.43] En sodoende ons menswees verloor
[02:16.13] Maar wat bly dan oor?
[02:21.12] My haat sal my verteer
[02:32.10] Jou haat sal jou verteer
[02:36.12] My brose verstand
[02:38.74] Wat witwarm soos 'n jong vlam
[02:42.18] Hierdie lopende doodskis verbrand
[02:48.25] Onkunde sal altyd seëvier
[02:53.73] Jou haat sal jou verteer
[03:03.53] Jou haat sal jou verteer
[03:11.99]
[00:23.75] En ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar
[00:32.13] My brose verstand
[00:34.78] Wat witwarm soos 'n jong vlam
[00:38.17] Hierdie lopende doodskis verbrand
[00:44.26] Onkunde sal altyd seëvier
[00:49.87] Jou haat sal jou verteer
[01:01.16] Dis jammer dat almal so verskriklik jammer is
[01:06.65] Soos traumapasiënte is ons gevoelloos
[01:12.37] Maar doelgerig om so vinnig as moontlik
[01:18.72] Ons pad
[01:20.30] Ons pad uiteindelik
[01:22.63] Uiteindelik hier uit te vind
[01:31.55] Jou haat sal jou verteer
[01:34.44] My brose verstand
[01:37.08] Wat witwarm soos 'n jong vlam
[01:40.43] Hierdie lopende doodskis verbrand
[01:46.73] Onkunde sal altyd seëvier
[01:52.25] Jou haat sal jou verteer
[01:56.20] In ons verbrokkelende fondasie
[02:00.98] Is daar nou lewe in krake
[02:04.87] Waar daar eers niks was nie
[02:08.33] En ons sal bly en veg
[02:11.43] En sodoende ons menswees verloor
[02:16.13] Maar wat bly dan oor?
[02:21.12] My haat sal my verteer
[02:32.10] Jou haat sal jou verteer
[02:36.12] My brose verstand
[02:38.74] Wat witwarm soos 'n jong vlam
[02:42.18] Hierdie lopende doodskis verbrand
[02:48.25] Onkunde sal altyd seëvier
[02:53.73] Jou haat sal jou verteer
[03:03.53] Jou haat sal jou verteer
[03:11.99]