Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Vasbeslote Korporasie (Deel 1)

๐Ÿ‘ค Fokofpolisiekar โ€ข ๐ŸŽผ (2006) Swanesang โ€ข โฑ๏ธ 4:08
๐ŸŽต 867 characters
โฑ๏ธ 4:08 duration
๐Ÿ†” ID: 12854453

๐Ÿ“œ Lyrics

Vasbeslote Korporasie (deel 1)

dink internasionaal
dink globaal
tree op lokaal
'n skaap skree wolf
en al die skape glo hom

die lewe maak sy voordeur toe
en los die balkon skuifdeur oop
vir jou om by af te spring
vir jou om by uit te spring
geld is god
prys alles
prys hom
here help ons

help seker nie
daar was niks wat menslik is
van ons verwag nie

met 'n kop vol suur
probeer ek voel of iets

dit daal op my
op my onderbewussyn
al wat ek voel is siek
al wat ek voel is siek
geld is god
prys alles
prys hom
here help ons

vrou huil in geheim
soms voor goeie vriendinne
besigheid verloop
al gaan hoof van departement dood

ek droom
dis al wat deesdae werklik is

'n mens sou hoop
dat die geskrywery
kan een bring tot
dieper insig
dieper water
stiller grond

ek vat myself vir 'n doos
as ek saam met jou is

eintlik wil ek net huis toe gaan
hierdie mense ken my nie

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:06.66] Vasbeslote Korporasie (deel 1)
[00:09.59]
[00:23.45] Dink internasionaal
[00:27.45] Dink globaal
[00:30.30] Tree op lokaal
[00:32.36] 'N skaap skree wolf
[00:36.40] En al die skape glo hom
[00:40.49] Die lewe maak sy voordeur toe
[00:44.06] En los die balkon skuifdeur oop
[00:47.78] Vir jou om by af te spring
[00:50.57] Vir jou om by uit te spring
[00:54.72] Geld is god
[00:58.22] Prys alles
[01:00.37] Prys hom
[01:02.16] Here help ons
[01:07.35] Help seker nie
[01:11.37] Daar was niks wat menslik is
[01:14.72] Van ons verwag nie
[01:18.46] Met 'n kop vol suur
[01:21.89] Probeer ek voel of iets
[01:25.26] Dit daal op my
[01:28.95] Op my onderbewussyn
[01:32.73] Al wat ek voel is siek
[01:36.24] Al wat ek voel is siek
[01:39.00] Geld is god
[01:42.48] Prys alles
[01:44.54] Prys hom
[01:46.39] Here help ons
[01:50.02]
[01:57.63] Vrou huil in geheim
[02:00.93]
[02:03.78] Soms voor goeie vriendinne
[02:06.91] Besigheid verloop
[02:09.76] Al gaan hoof van departement dood
[02:14.26] Ek droom
[02:17.67] Dis al wat deesdae werklik is
[02:21.42] 'N mens sou hoop
[02:24.65] Dat die geskrywery
[02:26.13] Kan een bring tot
[02:28.63] Dieper insig
[02:32.84] Dieper water
[02:34.20] Stiller grond
[02:36.50] Ek vat myself vir 'n doos
[02:40.62] As ek saam met jou is
[02:45.12] Eintlik wil ek net huis toe gaan
[02:53.03] Hierdie mense ken my nie
[02:55.12]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings