Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Vasbeslote Korporasie (Deel 2)

๐Ÿ‘ค Fokofpolisiekar โ€ข ๐ŸŽผ (2006) Swanesang โ€ข โฑ๏ธ 3:47
๐ŸŽต 817 characters
โฑ๏ธ 3:47 duration
๐Ÿ†” ID: 12854454

๐Ÿ“œ Lyrics

die hoofkantoor
'n ereksie wat skeur
deur die vuilwolk vlies
die maatskappy is lief vir my

sonder voorbehoedmiddel
multinasionale besigheid

ek wil uitverkoop
rock 'n roll
wat ookal
miskien sal die koerante
'n artikel daaroor skryf
ek vertrou in die status quo

dit was my plesier
regstellende aksie pla my nie
ek sal my eie manier kry
inboorling of indringer spesie
ek vertrou nie mense nie
ek druk my kardeur knoppie af
as ek voor die verkeerslig wag

ek's nie paranoies nie
miskien net 'n klein bietjie
ek wil uitverkoop
rock 'n roll
wat ookal
miskien sal die koerante
'n artikel daaroor skryf
ek vertrou in die status quo
dit was my plesier
regstellende aksie pla my nie
ek sal my eie manier kry
inboorling of indringer spesie
ek vertrou nie mense nie
ek druk my kardeur knoppie af
as ek voor die verkeerslig wag

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings