Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Die Lyn

👤 Elandré 🎼 Kleindorp - Dromer ⏱️ 3:36
🎵 1043 characters
⏱️ 3:36 duration
🆔 ID: 12857716

📜 Lyrics

Palmboom skadus lê op woorde
Alkohol in die lug
So sit die driveway op ry, kry alles kleur
In 'n plek buite die lyne
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die lyn
Jy sê alles is nog dieselfde
Wat jy gelos het, vat jy saam
Waar is jou ma en pa
Weet hulle jy is hier?
Of is dit te vroeg om te vra
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die lyn
Bly net eenkant in jou baan
Hoekom lyk jy nou so skaam
Kry jou sente bymekaar
Rook soos wat jy eenkant staan
Bly net een Kant in jou baan
Hoekom lyk jy nou so skaam
Kry jou sente bymekaar
Rook soos wat jy eenkant staan
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die lyn
Welkom by die land van verlate lewe
Welkom by gister se reën (Gister se reën)
Hier drink ons whiskey sonder water
Los alles vir later
Los alles op die lyn

⏱️ Synced Lyrics

[00:11.74] Palmboom skadus lê op woorde
[00:16.94] Alkohol in die lug
[00:21.53] So sit die driveway op ry, kry alles kleur
[00:25.67] In 'n plek buite die lyne
[00:41.69] Welkom by die land van verlate lewe
[00:47.08] Welkom by gister se reën
[00:51.76] Hier drink ons whiskey sonder water
[00:55.10] Los alles vir later
[00:57.68] Los alles op die lyn
[01:02.19] Jy sê alles is nog dieselfde
[01:07.14] Wat jy gelos het, vat jy saam
[01:12.27] Waar is jou ma en pa
[01:14.44] Weet hulle jy is hier?
[01:17.04] Of is dit te vroeg om te vra
[01:32.09] Welkom by die land van verlate lewe
[01:37.63] Welkom by gister se reën
[01:42.20] Hier drink ons whiskey sonder water
[01:45.68] Los alles vir later
[01:48.04] Los alles op die lyn
[02:12.42] Bly net eenkant in jou baan
[02:14.91] Hoekom lyk jy nou so skaam
[02:17.45] Kry jou sente bymekaar
[02:20.04] Rook soos wat jy eenkant staan
[02:22.41] Bly net een Kant in jou baan
[02:24.81] Hoekom lyk jy nou so skaam
[02:27.56] Kry jou sente bymekaar
[02:30.04] Rook soos wat jy eenkant staan
[02:37.74] Welkom by die land van verlate lewe
[02:42.98] Welkom by gister se reën
[02:47.91] Hier drink ons whiskey sonder water
[02:51.17] Los alles vir later
[02:53.89] Los alles op die lyn
[02:58.54] Welkom by die land van verlate lewe
[03:03.49] Welkom by gister se reën (Gister se reën)
[03:08.10] Hier drink ons whiskey sonder water
[03:11.41] Los alles vir later
[03:13.82] Los alles op die lyn

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings