Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Tsek!

👤 Snotkop 🎼 Tsek! ⏱️ 3:34
🎵 1986 characters
⏱️ 3:34 duration
🆔 ID: 12861704

📜 Lyrics

Ek like my brood gebotter aan altwee kante
Ek gooi my doppe redelik sterk, musiek ook harder
Gee my die pinkie, ek vat die hele hand
Verkies my pelle, ongeslyp rowwe diamante

So kom ons skud 'n bietjie links
Skud 'n bietjie regs
Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek!

Skud 'n bietjie op
Skud 'n bietjie af
Laat daai boude, boude blaf!
En as jy dit nie like nie!

Boom bada, boom bada

Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!
En as jy dit nie like!
Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!

Ek like dit kwaai
As jy jou perskes so swaai
Jou perskes, jou perskes laat waai
As jy omdraai
En jy jou perskes so laat waai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Voetsek!

Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Kyk moenie jelly nie, kom vang tips
Wie soek nou stroop soet perskes as daar kaalgat perskes is
Ek loop met die witbrood onder die arm
Ek's so kalm soos 'n walm
Iewers is dit al 5 uur, sit 'n dubbel in my palm
En kom skud 'n bietjie links
Skud 'n bietjie regs
Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek!
Skud 'n bietjie op
Skud 'n bietjie af

Laat daai boude, boude blaf!
En as jy dit nie like nie!

Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!
En as jy dit nie like!
Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!

Ek like dit kwaai
As jy jou perskes so swaai
Jou perskes, jou perskes laat waai

As jy omdraai
En jy jou perskes so laat waai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Voetsek!
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Lekker perskes!

Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!
En as jy dit nie like!
Boom bada, boom bada

Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!
Voetsek!
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Voetsek!
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Voetsek!

⏱️ Synced Lyrics

[00:07.71] Ek like my brood gebotter aan altwee kante
[00:11.54] Ek gooi my doppe redelik sterk, musiek ook harder
[00:15.62] Gee my die pinkie, ek vat die hele hand
[00:19.61] Verkies my pelle, ongeslyp rowwe diamante
[00:24.18] So kom ons skud 'n bietjie links
[00:26.50] Skud 'n bietjie regs
[00:28.75] Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek!
[00:32.96] Skud 'n bietjie op
[00:35.15] Skud 'n bietjie af
[00:37.05] Laat daai boude, boude blaf!
[00:38.39] En as jy dit nie like nie!
[00:40.72] Boom bada, boom bada
[00:43.92] Vat jou goed en tsek Ferreira!
[00:45.04] Boom bada, boom bada, hey!
[00:47.79] En as jy dit nie like!
[00:49.03] Boom bada, boom bada
[00:51.40] Vat jou goed en tsek Ferreira!
[00:53.03] Boom bada, boom bada, hey!
[00:56.73] Ek like dit kwaai
[00:59.18] As jy jou perskes so swaai
[01:01.08] Jou perskes, jou perskes laat waai
[01:04.75] As jy omdraai
[01:06.10] En jy jou perskes so laat waai
[01:09.34] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[01:13.68] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[01:17.16] Voetsek!
[01:22.46] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[01:29.83] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[01:33.95] Kyk moenie jelly nie, kom vang tips
[01:37.64] Wie soek nou stroop soet perskes as daar kaalgat perskes is
[01:41.90] Ek loop met die witbrood onder die arm
[01:43.86] Ek's so kalm soos 'n walm
[01:45.97] Iewers is dit al 5 uur, sit 'n dubbel in my palm
[01:50.21] En kom skud 'n bietjie links
[01:52.39] Skud 'n bietjie regs
[01:54.56] Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek!
[01:58.51] Skud 'n bietjie op
[02:00.74] Skud 'n bietjie af
[02:02.62] Laat daai boude, boude blaf!
[02:04.77] En as jy dit nie like nie!
[02:06.90] Boom bada, boom bada
[02:08.10] Vat jou goed en tsek Ferreira!
[02:10.90] Boom bada, boom bada, hey!
[02:14.02] En as jy dit nie like!
[02:15.04] Boom bada, boom bada
[02:16.99] Vat jou goed en tsek Ferreira!
[02:19.35] Boom bada, boom bada, hey!
[02:22.54] Ek like dit kwaai
[02:24.40] As jy jou perskes so swaai
[02:26.99] Jou perskes, jou perskes laat waai
[02:30.92] As jy omdraai
[02:33.09] En jy jou perskes so laat waai
[02:35.16] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[02:39.12] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[02:42.32] Voetsek!
[02:47.72] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[02:55.79] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[02:59.57] Lekker perskes!
[03:01.45] Boom bada, boom bada
[03:02.54] Vat jou goed en tsek Ferreira!
[03:04.42] Boom bada, boom bada, hey!
[03:07.05] En as jy dit nie like!
[03:08.40] Boom bada, boom bada
[03:10.28] Vat jou goed en tsek Ferreira!
[03:12.66] Boom bada, boom bada, hey!
[03:15.59] Voetsek!
[03:20.44] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[03:24.19] Voetsek!
[03:28.92] Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
[03:31.86] Voetsek!
[03:33.76]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings