Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Swanesang

๐Ÿ‘ค Fokofpolisiekar โ€ข ๐ŸŽผ (2006) Swanesang โ€ข โฑ๏ธ 3:29
๐ŸŽต 608 characters
โฑ๏ธ 3:29 duration
๐Ÿ†” ID: 12862790

๐Ÿ“œ Lyrics

die plafon bereik
die laaste toneel
van die eerste bedryf
deurlopende verdowing
wanorde en deurmekaar gesigte
dis al tradisie vir my

die oop pad
het sy tol ge-eis
om vinniger daar te kom
sal jy vinniger moet ry
om vinniger te lewe
maak jou vinniger dood

windgat
nikswerd

selfvoldaan verwerp
slagoffer van jou eie verbeelding
die droom het 'n nagmerrie geword
skuldig bevind
morele verkragting

een nul trippel een
my brein krimp
en my hande vibreer
ligsku
en besig om te dehidreer
gistraand het 'n aborsie geraak
'n wettige verwydering
van potensiaal
my innige simpatie
goddank vir klank

windgat
nikswerd

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:14.81] die plafon bereik
[00:18.34] die laaste toneel
[00:20.28] van die eerste bedryf
[00:22.40] deurlopende verdowing
[00:27.98] wanorde en deurmekaar gesigte
[00:34.48] dis al tradisie vir my
[00:39.85] die oop pad
[00:43.44] het sy tol ge-eis
[00:47.09] om vinniger daar te kom
[00:49.64] sal jy vinniger moet ry
[00:53.71] om vinniger te lewe
[00:56.19] maak jou vinniger dood
[00:59.85] windgat
[01:00.82] nikswerd
[01:03.42] selfvoldaan verwerp
[01:07.54] slagoffer van jou eie verbeelding
[01:12.48] die droom het 'n nagmerrie geword
[01:17.34] skuldig bevind
[01:19.78] morele verkragting
[01:23.05]
[01:29.14] een nul trippel een
[01:33.92]
[01:38.84] my brein krimp
[01:40.39] en my hande vibreer
[01:41.69] ligsku
[01:43.25] en besig om te dehidreer
[01:47.94] gistraand het 'n aborsie geraak
[01:54.11] 'n wettige verwydering
[01:57.53] van potensiaal
[02:00.86] my innige simpatie
[02:03.85] goddank vir klank
[02:07.05] windgat
[02:08.30] nikswerd
[02:08.94]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings