Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Demone

👤 Jack Parow; Margot 🎼 Skattie ⏱️ 3:21
🎵 2747 characters
⏱️ 3:21 duration
🆔 ID: 12882853

📜 Lyrics

In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen

Vir veels te lank nou weer my mind kom verloor
Iemand al weer toegelaat om my vibe te versmoor
Klomp klein fokken gaatjies in my life te try boor
But don't worry maatjies ek's nog alive julle, hoor
Want hier waar ek is is daar niks tyd vir russie
Niemand kan meer hier op my vuurtjie kom pissie
Jissie, vir die kak is ekkie meer lussie
So ek fokkie met mense wattie op my level issie

Gerys voor die kak te veel van my eis
Kort voor lank sal almal hulle kleure moet wys
My beseerde bene met gene gelace
Nou's ek terug oppie mic, my gewere gerys
Viole is oor en oor sterker gestring
My siel se simbole soos soetgoed bedien
In die donker baklei en my strepe verdien
Sien die goed in evil eerder as om evil goed te sien

In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen

In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen

Ek het gehustle om die kak aan die gang te hou
Terwyl die res oor lockdown op my voorstoep moan
Later gevoel ek's heeltyd fokken home alone
Myself amper verloor, maar ek's terug in my zone nou
Try nog steeds weg van die voices te kruip
En myself uit te baklei uit die poison uit
Nou maak ek weer fokken nommers teen 'n royal rate
Terwyl julle vuil lyne in die toilet snuif

In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen

In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen

So mamma wees weer nervous want die hond is los
En die slang kom seil sirkels rond in die bos
So jy kan maar jou thoughts in die wolke los
En kyk hoe ek reënboogies in die donker kots
Ek's nou over die kak van by die huis moet bly
Kom join my terwyl ek giftige rympies ry
Want dis tyd dat die kak ook nou einde kry
So bra, Namastay the fuck away van my

In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen

In die aand dans demone in my koppie rond
En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen

⏱️ Synced Lyrics

[00:13.97] In die aand dans demone in my koppie rond
[00:16.69] En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
[00:19.88] Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
[00:23.01] Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
[00:26.53] Vir veels te lank nou weer my mind kom verloor
[00:29.48] Iemand al weer toegelaat om my vibe te versmoor
[00:32.66] Klomp klein fokken gaatjies in my life te try boor
[00:35.56] But don't worry maatjies ek's nog alive julle, hoor
[00:39.01] Want hier waar ek is is daar niks tyd vir russie
[00:42.15] Niemand kan meer hier op my vuurtjie kom pissie
[00:45.13] Jissie, vir die kak is ekkie meer lussie
[00:48.07] So ek fokkie met mense wattie op my level issie
[00:51.72] Gerys voor die kak te veel van my eis
[00:54.06] Kort voor lank sal almal hulle kleure moet wys
[00:57.29] My beseerde bene met gene gelace
[01:00.43] Nou's ek terug oppie mic, my gewere gerys
[01:03.70] Viole is oor en oor sterker gestring
[01:06.55] My siel se simbole soos soetgoed bedien
[01:09.67] In die donker baklei en my strepe verdien
[01:12.52] Sien die goed in evil eerder as om evil goed te sien
[01:16.08] In die aand dans demone in my koppie rond
[01:18.77] En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
[01:21.89] Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
[01:25.02] Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
[01:28.20] In die aand dans demone in my koppie rond
[01:31.12] En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
[01:34.29] Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
[01:37.46] Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
[01:40.62] Ek het gehustle om die kak aan die gang te hou
[01:43.54] Terwyl die res oor lockdown op my voorstoep moan
[01:46.66] Later gevoel ek's heeltyd fokken home alone
[01:49.80] Myself amper verloor, maar ek's terug in my zone nou
[01:53.22] Try nog steeds weg van die voices te kruip
[01:56.15] En myself uit te baklei uit die poison uit
[01:59.00] Nou maak ek weer fokken nommers teen 'n royal rate
[02:02.04] Terwyl julle vuil lyne in die toilet snuif
[02:05.42] In die aand dans demone in my koppie rond
[02:08.37] En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
[02:11.41] Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
[02:14.43] Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
[02:17.63] In die aand dans demone in my koppie rond
[02:20.83] En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
[02:23.71] Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
[02:27.15] Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
[02:30.39] So mamma wees weer nervous want die hond is los
[02:33.21] En die slang kom seil sirkels rond in die bos
[02:36.38] So jy kan maar jou thoughts in die wolke los
[02:39.08] En kyk hoe ek reënboogies in die donker kots
[02:42.56] Ek's nou over die kak van by die huis moet bly
[02:45.44] Kom join my terwyl ek giftige rympies ry
[02:48.69] Want dis tyd dat die kak ook nou einde kry
[02:51.54] So bra, Namastay the fuck away van my
[02:54.91] In die aand dans demone in my koppie rond
[02:57.89] En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
[03:01.06] Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
[03:04.22] Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
[03:07.13] In die aand dans demone in my koppie rond
[03:10.25] En in die oggend roer ek hulle in my koffie rond
[03:13.19] Onstabiel, hopelik is die my laaste seisoen
[03:16.34] Want die duiwel laat my heeltyd snaakse goed doen
[03:19.59]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings