Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Puff Puff Puff

👤 Jack Parow 🎼 Skattie ⏱️ 3:39
🎵 3148 characters
⏱️ 3:39 duration
🆔 ID: 12882953

📜 Lyrics

"Môre Meneer Parow, dit is JP hierso
Uhm, dis nou al die derde dag wat jy nie opdaag vir werk nie
Bel my asseblief terug"

"Yo Parow, dis Middies bra. New stock alert!
Poes dank nuwe zol in, bra
Poes lekker shrooms, jissus"

"Hoor hierso, dis nou al dag fokken vyf! Waar de fok is jy?
Bel my..."

Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
Lê net rond fokken rook pot heeldag
Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff

Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
Lê net rond fokken rook pot heeldag
Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff

Yo elke oggend word ek wakker en rook coco pops
My glas orange juice gelace met micro dots
Sprinkle dagga oor my yogurt soos mighty mouse
Tot my arms metamorphosize in lightning rods
Drop 10 gram mushrooms fokken druk hom in rat
En trip uit totdat ek soos 'n likkewaan stap
Mannemarak kap weer die bobbejaan twak
En rook bonge wat rond in jou longe om klap
Soek net lekker mense in my gemeente, maat
Geen wonder dat ek alles 'n geleenteid maak
Almal vra my is jy vaak dat jy heeltyd gaap
Ek's like huh-uh, dinge gaan nou vinnig fucked-up raak
Hou op bang is, laat die fungus jou kop op gaan fok
En kom kyk hoe die wêreld bietjie wonderlik word
Want dis tyd dat dit nou bietjie belaglik word
So kom wonder saam met my in my gedagtes rond

Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
Lê net rond fokken rook pot heeldag
Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff

Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
Lê net rond fokken rook pot heeldag
Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff

Uh, hallo dis jou nemesis bra
Dis ek wat fokken sirkels in jou memories braak
Elke woord wat ek praat is van lemme gemaak
So vat twee fokken ekkies vir die klem in die kaak
Ek haat laat aand bra want alles maak toe
So wat nou gemaak as ek alles wil doen
Die mense kyk na my of ek mal is, my bru
So ek doen fokken ketamien tot ek colours kan proe
Dis ek bra, check bra, manne wil 'n nek maak
Neighbours fokken kla want ek rook appels in my backyard
Almal vra mos waneer gaan 'n man weer fokken reps maak
So ek lê en allerhande planne in my bed maak
"Hoes jy nog hier, bra?" Ek wonder ook hoe
Terwyl ek sit en mushrooms in my onderbroek doen
Drop meer ongesonde goed as bomme, my bru
So kom kyk hoe Pappa P weer wonderwerke doen

Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
Lê net rond fokken rook pot heeldag
Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff

Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
Lê net rond fokken rook pot heeldag
Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff

Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
Lê net rond fokken rook pot heeldag
Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff

Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
Lê net rond fokken rook pot heeldag
Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff

⏱️ Synced Lyrics

[00:02.09] "Môre Meneer Parow, dit is JP hierso
[00:04.60] Uhm, dis nou al die derde dag wat jy nie opdaag vir werk nie
[00:07.30] Bel my asseblief terug"
[00:08.97] "Yo Parow, dis Middies bra. New stock alert!
[00:12.54] Poes dank nuwe zol in, bra
[00:15.26] Poes lekker shrooms, jissus"
[00:18.52] "Hoor hierso, dis nou al dag fokken vyf! Waar de fok is jy?
[00:23.16] Bel my..."
[00:25.16] Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
[00:27.29] Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
[00:29.98] Lê net rond fokken rook pot heeldag
[00:32.37] Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff
[00:35.48] Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
[00:37.57] Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
[00:40.22] Lê net rond fokken rook pot heeldag
[00:42.61] Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff
[00:44.95] Yo elke oggend word ek wakker en rook coco pops
[00:47.45] My glas orange juice gelace met micro dots
[00:49.99] Sprinkle dagga oor my yogurt soos mighty mouse
[00:52.65] Tot my arms metamorphosize in lightning rods
[00:54.89] Drop 10 gram mushrooms fokken druk hom in rat
[00:57.42] En trip uit totdat ek soos 'n likkewaan stap
[01:00.79] Mannemarak kap weer die bobbejaan twak
[01:02.94] En rook bonge wat rond in jou longe om klap
[01:05.38] Soek net lekker mense in my gemeente, maat
[01:07.95] Geen wonder dat ek alles 'n geleenteid maak
[01:10.44] Almal vra my is jy vaak dat jy heeltyd gaap
[01:12.87] Ek's like huh-uh, dinge gaan nou vinnig fucked-up raak
[01:15.57] Hou op bang is, laat die fungus jou kop op gaan fok
[01:17.96] En kom kyk hoe die wêreld bietjie wonderlik word
[01:20.67] Want dis tyd dat dit nou bietjie belaglik word
[01:23.07] So kom wonder saam met my in my gedagtes rond
[01:26.35] Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
[01:28.77] Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
[01:31.13] Lê net rond fokken rook pot heeldag
[01:33.90] Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff
[01:36.54] Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
[01:38.95] Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
[01:41.54] Lê net rond fokken rook pot heeldag
[01:43.99] Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff
[01:46.44] Uh, hallo dis jou nemesis bra
[01:48.73] Dis ek wat fokken sirkels in jou memories braak
[01:51.24] Elke woord wat ek praat is van lemme gemaak
[01:53.60] So vat twee fokken ekkies vir die klem in die kaak
[01:56.59] Ek haat laat aand bra want alles maak toe
[01:59.08] So wat nou gemaak as ek alles wil doen
[02:01.43] Die mense kyk na my of ek mal is, my bru
[02:03.83] So ek doen fokken ketamien tot ek colours kan proe
[02:06.82] Dis ek bra, check bra, manne wil 'n nek maak
[02:09.52] Neighbours fokken kla want ek rook appels in my backyard
[02:11.99] Almal vra mos waneer gaan 'n man weer fokken reps maak
[02:14.32] So ek lê en allerhande planne in my bed maak
[02:17.43] "Hoes jy nog hier, bra?" Ek wonder ook hoe
[02:19.28] Terwyl ek sit en mushrooms in my onderbroek doen
[02:21.95] Drop meer ongesonde goed as bomme, my bru
[02:24.32] So kom kyk hoe Pappa P weer wonderwerke doen
[02:27.63] Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
[02:30.08] Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
[02:32.49] Lê net rond fokken rook pot heeldag
[02:34.90] Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff
[02:37.84] Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
[02:40.27] Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
[02:42.67] Lê net rond fokken rook pot heeldag
[02:45.09] Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff
[02:48.72]
[03:07.73] Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
[03:10.89] Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
[03:13.38] Lê net rond fokken rook pot heeldag
[03:15.77] Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff
[03:18.73] Al die kak wat ek doen is bietjie fucked-up
[03:21.04] Tien gram shrooms fokken spring van die dak af
[03:23.54] Lê net rond fokken rook pot heeldag
[03:25.98] Fok puff pass ek fokken puff puff puff puff
[03:28.07]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings