Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Tot Ons Weer Kan Sien

👤 Francois van Coke 🎼 Kanniedood ⏱️ 2:41
🎵 1094 characters
⏱️ 2:41 duration
🆔 ID: 12882984

📜 Lyrics

Vlerke brand
Te naby aan die son
Gehoop wysheid kom met ouderdom
Stomp klank pomp my oordrom
Moes lankal hier wegkom
Klim op my towervlug
Ek is op pad

Vinger op die sneller
Skerp punt van die spies
Die slaap geraak agter die stuur
Bly almal is nog hier
Kaalvoet in die vuur
Op die naat van my rug
Ek is op pad terug

Ek kan nie my oë glo nie

Dis nie rêrig nie
Niks is rêrig nie
Dit voel asof ek droom
Dit voel nie werklik nie
Niks is rêrig nie
Dit is nie rêrig nie
Blinde adrenalien
Totdat ons weer kan sien

Oee
Jy's my kerk
Oee
Jy vat al my pyn weg
Oee
Ek het al alles gehoor
Oee
Ek staan heel voor
Op my knieë
In die vuurgloed van jou majesteit
Was my van my onreinheid
Verlos my van die alledaagse dose
Beskerm my en red my van die bose
Oee

Dis nie rêrig nie
Niks is rêrig nie
Dit voel asof ek droom
Dit voel nie werklik nie
Niks is rêrig nie
Dit is nie rêrig nie
Blinde adrenalien
Totdat ons weer kan sien

Dis nie rêrig nie
Niks is rêrig nie
Dit voel asof ek droom
Dit voel nie werklik nie
Niks is rêrig nie
Dit is nie rêrig nie
Blinde adrenalien
Totdat ons weer kan sien

⏱️ Synced Lyrics

[00:08.83] Vlerke brand
[00:10.29] Te naby aan die son
[00:12.83] Gehoop wysheid kom met ouderdom
[00:16.51] Stomp klank pomp my oordrom
[00:18.93] Moes lankal hier wegkom
[00:21.83] Klim op my towervlug
[00:23.98] Ek is op pad
[00:25.88] Vinger op die sneller
[00:27.66] Skerp punt van die spies
[00:30.40] Die slaap geraak agter die stuur
[00:33.63] Bly almal is nog hier
[00:36.37] Kaalvoet in die vuur
[00:38.86] Op die naat van my rug
[00:41.15] Ek is op pad terug
[00:43.13] Ek kan nie my oë glo nie
[00:50.95] Dis nie rêrig nie
[00:53.24] Niks is rêrig nie
[00:55.41] Dit voel asof ek droom
[00:57.27] Dit voel nie werklik nie
[00:59.58] Niks is rêrig nie
[01:01.62] Dit is nie rêrig nie
[01:04.38] Blinde adrenalien
[01:05.75] Totdat ons weer kan sien
[01:08.02] Oee
[01:10.14] Jy's my kerk
[01:12.62] Oee
[01:14.27] Jy vat al my pyn weg
[01:16.90] Oee
[01:18.79] Ek het al alles gehoor
[01:21.19] Oee
[01:23.42] Ek staan heel voor
[01:25.23] Op my knieë
[01:27.69] In die vuurgloed van jou majesteit
[01:30.06] Was my van my onreinheid
[01:32.14] Verlos my van die alledaagse dose
[01:36.10] Beskerm my en red my van die bose
[01:40.59] Oee
[01:42.42] Dis nie rêrig nie
[01:44.48] Niks is rêrig nie
[01:47.15] Dit voel asof ek droom
[01:48.62] Dit voel nie werklik nie
[01:51.01] Niks is rêrig nie
[01:53.03] Dit is nie rêrig nie
[01:55.59] Blinde adrenalien
[01:57.08] Totdat ons weer kan sien
[01:59.46]
[02:16.75] Dis nie rêrig nie
[02:18.75] Niks is rêrig nie
[02:21.11] Dit voel asof ek droom
[02:22.85] Dit voel nie werklik nie
[02:25.11] Niks is rêrig nie
[02:26.89] Dit is nie rêrig nie
[02:29.87] Blinde adrenalien
[02:31.39] Totdat ons weer kan sien
[02:41.25]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings