Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Paranoia

๐Ÿ‘ค Jack Parow โ€ข ๐ŸŽผ Skattie โ€ข โฑ๏ธ 3:20
๐ŸŽต 2574 characters
โฑ๏ธ 3:20 duration
๐Ÿ†” ID: 12883833

๐Ÿ“œ Lyrics

In die oggend as die son by my venster in sluip
En gisteraand se moeilikheid in my kop rond kruip
Die mistakes that I made my aan my keel kom gryp
En die angs my weer vang soos 'n hond wat byt
Ek het probeer my demone in my glas versuip
Nou's hulle terug in die kruit, staan en kyk my uit

Ek's spyt, ek was gesuip, here los my uit!
For fuck sakes, moet ek alles over complicate
Dit was was seker maar bietjie van 'n kak besluit
Maar gisteraand het ek gedog, goeie fok dis great
Want die brannewyn en my brein het nie brieke nie
So moenie my blameer as ek myself probeer geniet het nie
Want so 'n goeie tyd kan mos nooit fokken verniet is nie
Ek sweer baby ek kan stop, ek is nie addicted nie
En daar's nie baie dinge wat ek meer like as tiete nie
En om 'n paar muskiete te kom skiet tussen jou riete nie

Aaaaah fok
Ekke hiperventileer
Hoekom is my hele fokken lyf so seer
Wat de fok het gisteraand gebeur
Dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee
Jirre ek het paranoia (paranoia)
Jirre ek het paranoia (paranoia)
Aah ek sweer ek het my les geleer
Elke Sondag sรช ek dis die laaste keer

Ek's vanoggend weer te bang om my foon te check
So ek probeer maar om die tyd bietjie uit te rek
At some point moet ek seker dalk check wat ek gedoen het
En hoekom ek vanoggend weer net een fokken skoen het
Ek dog ek kan heel dag hier in die donker bly
Want daar buite gaan die horries my nog onder kry
En nou kom die party bietjie terug na my
Ek het kak gemaak as ek so na my wonde kyk

Ek weet nie hoekom hierdie fokken lot vir my bedien is nie
Wat was my planne, weet nie wat ek gescheme het nie
Ek voel asof ek nie hierdie fokken kak verdien het nie
Jy maak of jy nog nie hierdie kant van my gesien het nie
Dis cool, ek's ok, hier vir ewig gestrand
Dis hier waar ek behoort, ek het aspris hier beland
Want hier is my land net vol kleure en klank, ja
Hier is my land net vol oorvloed en drank, bra

Aaaaah fok
Ekke hiperventileer
Hoekom is my hele fokken lyf so seer
Wat de fok het gisteraand gebeur
Dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee
Jirre ek het paranoia (paranoia)
Jirre ek het paranoia (paranoia)
Aah ek sweer ek het my les geleer
Elke Sondag sรช ek dis die laaste keer

Paranoia
Para-para-paranoia
Paranoia
Paranoia
Para-paranoia
Paranoia
Paranoia
Paranoia
Paranoia
Para-para-paranoia
Paranoia

Aaaaah fok
Ekke hiperventileer
Hoekom is my hele fokken lyf so seer
Wat de fok het gisteraand gebeur
Dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee
Jirre ek het paranoia (paranoia)
Jirre ek het paranoia (paranoia)
Aah ek sweer ek het my les geleer
Elke Sondag sรช ek dis die laaste keer

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:16.87] In die oggend as die son by my venster in sluip
[00:19.45] En gisteraand se moeilikheid in my kop rond kruip
[00:22.27] Die mistakes that I made my aan my keel kom gryp
[00:25.01] En die angs my weer vang soos 'n hond wat byt
[00:27.77] Ek het probeer my demone in my glas versuip
[00:30.58] Nou's hulle terug in die kruit, staan en kyk my uit
[00:33.27] Ek's spyt, ek was gesuip, here los my uit!
[00:35.96] For fuck sakes, moet ek alles over complicate
[00:38.84] Dit was was seker maar bietjie van 'n kak besluit
[00:41.84] Maar gisteraand het ek gedog, goeie fok dis great
[00:44.60] Want die brannewyn en my brein het nie brieke nie
[00:47.68] So moenie my blameer as ek myself probeer geniet het nie
[00:50.25] Want so 'n goeie tyd kan mos nooit fokken verniet is nie
[00:53.10] Ek sweer baby ek kan stop, ek is nie addicted nie
[00:56.04] En daar's nie baie dinge wat ek meer like as tiete nie
[00:58.79] En om 'n paar muskiete te kom skiet tussen jou riete nie
[01:01.22] Aaaaah fok
[01:02.36] Ekke hiperventileer
[01:04.45] Hoekom is my hele fokken lyf so seer
[01:07.47] Wat de fok het gisteraand gebeur
[01:10.12] Dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee
[01:12.66] Jirre ek het paranoia (paranoia)
[01:15.63] Jirre ek het paranoia (paranoia)
[01:18.52] Aah ek sweer ek het my les geleer
[01:21.25] Elke Sondag sรช ek dis die laaste keer
[01:23.71] Ek's vanoggend weer te bang om my foon te check
[01:26.11] So ek probeer maar om die tyd bietjie uit te rek
[01:29.11] At some point moet ek seker dalk check wat ek gedoen het
[01:32.22] En hoekom ek vanoggend weer net een fokken skoen het
[01:34.94] Ek dog ek kan heel dag hier in die donker bly
[01:37.70] Want daar buite gaan die horries my nog onder kry
[01:40.69] En nou kom die party bietjie terug na my
[01:43.37] Ek het kak gemaak as ek so na my wonde kyk
[01:46.15] Ek weet nie hoekom hierdie fokken lot vir my bedien is nie
[01:49.01] Wat was my planne, weet nie wat ek gescheme het nie
[01:51.83] Ek voel asof ek nie hierdie fokken kak verdien het nie
[01:54.54] Jy maak of jy nog nie hierdie kant van my gesien het nie
[01:57.56] Dis cool, ek's ok, hier vir ewig gestrand
[02:00.30] Dis hier waar ek behoort, ek het aspris hier beland
[02:02.98] Want hier is my land net vol kleure en klank, ja
[02:05.90] Hier is my land net vol oorvloed en drank, bra
[02:08.20] Aaaaah fok
[02:09.36] Ekke hiperventileer
[02:11.35] Hoekom is my hele fokken lyf so seer
[02:14.39] Wat de fok het gisteraand gebeur
[02:17.09] Dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee
[02:19.83] Jirre ek het paranoia (paranoia)
[02:22.70] Jirre ek het paranoia (paranoia)
[02:25.46] Aah ek sweer ek het my les geleer
[02:28.19] Elke Sondag sรช ek dis die laaste keer
[02:30.88] Paranoia
[02:32.79] Para-para-paranoia
[02:35.74] Paranoia
[02:36.30] Paranoia
[02:38.32] Para-paranoia
[02:41.29] Paranoia
[02:43.91] Paranoia
[02:46.83] Paranoia
[02:47.60] Paranoia
[02:49.44] Para-para-paranoia
[02:52.36] Paranoia
[02:52.91] Aaaaah fok
[02:54.03] Ekke hiperventileer
[02:56.13] Hoekom is my hele fokken lyf so seer
[02:59.15] Wat de fok het gisteraand gebeur
[03:01.62] Dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee
[03:04.56] Jirre ek het paranoia (paranoia)
[03:07.21] Jirre ek het paranoia (paranoia)
[03:10.29] Aah ek sweer ek het my les geleer
[03:12.75] Elke Sondag sรช ek dis die laaste keer
[03:20.19]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings