Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Daar Is Niemand Soos Hy (Live)

๐Ÿ‘ค Onbeskaamd โ€ข ๐ŸŽผ Onbeskaamd 10 Jaar โ€ข โฑ๏ธ 4:10
๐ŸŽต 396 characters
โฑ๏ธ 4:10 duration
๐Ÿ†” ID: 12913212

๐Ÿ“œ Lyrics

Wie kan die son onderhou
Wie kan die hemele bou
Wie kan met Hom vergelyk
Dasr is niemand, niemand soos Hy

Wie kan die Rooisee skei
Wie skep fonteine in die woestyn
wie is vir ewig en altyd in beheer
Daar is niemand, niemand soos Hy

Daar is niemand soos Hy
Daar is niemand soos Hy
o Yahweh, daar is niemand soos Hy
Daar is niemand soos Hy
Daar is niemand soos Hy
O Yahweh daar is niemand soos Hy

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings