Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Sewentien

👤 Dewald Wasserfall 🎼 Lekker Love Songs ⏱️ 3:34
🎵 1430 characters
⏱️ 3:34 duration
🆔 ID: 12916289

📜 Lyrics

Ons steek die horison nou aan die brand
En dans hier in die vuur van my gunsteling stad
Te veel verloor, ons sal nooit terug kan gaan
Op 17 was ons te wys om te verstaan
Miskien het ek dit nooit genoeg gesê
Miskien het ek klaar als wat ek wou hê
Op 17 het ek te min geweet
Het ek te veel gesien
Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
Maar tyd is nie jou vriend nie
Op 17 het ek te veel baklei
Het ek te hard probeer
Het ek te min gevry
O, die dinge wat ek sou gee
Om net weer een keer 17 te wees
Sien jy alles nou vir wat dit is?
Of sien jy soveel meer as wat daar om jou is?
Voel jy nou of alles aanbeweeg?
Op 17 het ons probeer om te oorleef
Op 17 het ek te min geweet
Het ek te veel gesien
Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
Maar tyd is nie jou vriend nie
Op 17 het ek te veel baklei
Het ek te hard probeer
Het ek te min gevry
O, die dinge wat ek sou gee
Om net weer een keer 17 te wees
Miskien het ek dit nooit genoeg gesê
Miskien het ek klaar als wat ek wou hê
Op 17 het ek te min geweet
Het ek te veel gesien
Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
Maar tyd is nie jou vriend nie
Op 17 het ek te min geweet
Het ek te veel gesien
Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
Maar tyd is nie jou vriend nie
Op 17 het ek te veel baklei
Het ek te hard probeer
Het ek te min gevry
O, die dinge wat ek sou gee
Om net weer een keer 17 te wees
Om net weer een keer 17 te wees

⏱️ Synced Lyrics

[00:13.44] Ons steek die horison nou aan die brand
[00:20.12] En dans hier in die vuur van my gunsteling stad
[00:27.34] Te veel verloor, ons sal nooit terug kan gaan
[00:34.17] Op 17 was ons te wys om te verstaan
[00:40.49] Miskien het ek dit nooit genoeg gesê
[00:46.94] Miskien het ek klaar als wat ek wou hê
[00:54.00] Op 17 het ek te min geweet
[00:56.77] Het ek te veel gesien
[00:58.50] Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
[01:03.84] Maar tyd is nie jou vriend nie
[01:07.31] Op 17 het ek te veel baklei
[01:10.56] Het ek te hard probeer
[01:11.98] Het ek te min gevry
[01:13.87] O, die dinge wat ek sou gee
[01:17.53] Om net weer een keer 17 te wees
[01:23.47] Sien jy alles nou vir wat dit is?
[01:29.61] Of sien jy soveel meer as wat daar om jou is?
[01:36.94] Voel jy nou of alles aanbeweeg?
[01:43.31] Op 17 het ons probeer om te oorleef
[01:49.33] Op 17 het ek te min geweet
[01:52.58] Het ek te veel gesien
[01:54.15] Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
[01:59.82] Maar tyd is nie jou vriend nie
[02:03.10] Op 17 het ek te veel baklei
[02:06.15] Het ek te hard probeer
[02:07.98] Het ek te min gevry
[02:09.67] O, die dinge wat ek sou gee
[02:13.33] Om net weer een keer 17 te wees
[02:18.21] Miskien het ek dit nooit genoeg gesê
[02:24.73] Miskien het ek klaar als wat ek wou hê
[02:32.07] Op 17 het ek te min geweet
[02:34.73] Het ek te veel gesien
[02:36.65] Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
[02:41.76] Maar tyd is nie jou vriend nie
[02:45.24] Op 17 het ek te min geweet
[02:48.39] Het ek te veel gesien
[02:49.68] Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees
[02:55.50] Maar tyd is nie jou vriend nie
[02:58.79] Op 17 het ek te veel baklei
[03:01.82] Het ek te hard probeer
[03:03.53] Het ek te min gevry
[03:05.21] O, die dinge wat ek sou gee
[03:08.78] Om net weer een keer 17 te wees
[03:18.94] Om net weer een keer 17 te wees

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings