Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Hier by Jou

๐Ÿ‘ค Aidam-John & Lil' Willy โ€ข ๐ŸŽผ RNB in Afrikaans โ€ข โฑ๏ธ 3:45
๐ŸŽต 1872 characters
โฑ๏ธ 3:45 duration
๐Ÿ†” ID: 12938379

๐Ÿ“œ Lyrics

Kyk hie (uhm)
Wil jy koffie he? Nee!!
Tee? (oh jah)
Jy drink mosi tee nie
(uhm) Wat van n soentjie?
Ek Wil vir jou soen
Moenie vir my na jou Wang toe wys nie
Ek Wil nie jou wang soen nie
Ek Wil vir jou soen

Jys te spesiaal, tog so spesiaal vir my
Sal nie mooier kry nie, Sal nie beter kry as jy nie
Ek en jy pas soos Kanala en Salam, Meisie...
Ek sal by jou bly, by jou bly as jy vra (vra)
Hier by jou, Kan ek my volle self wees,
Hier by jou, Sal ek my laaste gee
Hier by jou,
Eks lief vir jou, Eks hier vir jou
Vir jou (vir jou)
Soos Emo Adams maak jy my famous
Hulle soek vir ons, Skuif die Gordyne
Ek is te suinig Wil jou nie deel nie
Eks heeldag by jou Ek soek nie veel nie
Want ek is al een Wie sy by haar soek
En sy is al een Wie ek my by soek
Maak my skaam ek is rooi soos
tamaties ek is lief vir jou mammie, MA mamma
Soms wonder ek dit... Hie jy dit doen en reg kry (Want.)
Hier by jou (Woah), Kan ek my volle self wees,
Hier by jou (By jou), Sal ek my laaste gee
Hier by jou,
Eks lief vir jou, Eks hier vir jou
Vir jou (vir jou)

Hier by jou raas my dak (Raas my dak)
Ek Wil jou sien elke dag
En om jou is, Ek so gemaklik
Ek dank jou (Oh word) Jys my geluk ons liefde is weer warm soos n
gellyblik Heelnag wakker eet vir ons dik Heelnag wakker asof ons tik
Elke sekonde is n oomblik Elke sekonde is n oomblik En jy bring
die beste act navore (vore) Ek is lief soos nooit tevore (vore)
Jy bring geluk trug in die mode By
jou beskryf maak Maar is te min woorde
En jou stem diss hier in my ore
Soe song vir my soos die kore Will nerens want (Want...)
Hier by jou (Woah), Kan ek my volle self wees,
Hier by jou, Sal ek my laaste gee
Hier by jou,
Eks lief vir jou, Eks hier vir jou
Vir jou (vir jou)
Hier by jou (Woah), Kan ek my volle self wees,
Hier by jou, Sal ek my laaste gee
Hier by jou,
Eks lief vir jou, Eks hier vir jou
Vir jou (vir jou)
Stay viral vir jou!!

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:00.57] Kyk hie (uhm)
[00:02.12] Wil jy koffie he? Nee!!
[00:05.53] Tee? (oh jah)
[00:07.35] Jy drink mosi tee nie
[00:09.10] (uhm) Wat van n soentjie?
[00:11.41] Ek Wil vir jou soen
[00:13.14] Moenie vir my na jou Wang toe wys nie
[00:15.60] Ek Wil nie jou wang soen nie
[00:17.54] Ek Wil vir jou soen
[00:18.82] Jys te spesiaal, tog so spesiaal vir my
[00:27.67] Sal nie mooier kry nie, Sal nie beter kry as jy nie
[00:37.41] Ek en jy pas soos Kanala en Salam, Meisie...
[00:47.53] Ek sal by jou bly, by jou bly as jy vra (vra)
[00:55.82] Hier by jou, Kan ek my volle self wees,
[01:02.53] Hier by jou, Sal ek my laaste gee
[01:06.41] Hier by jou,
[01:08.04] Eks lief vir jou, Eks hier vir jou
[01:13.38] Vir jou (vir jou)
[01:16.30] Soos Emo Adams maak jy my famous
[01:21.38] Hulle soek vir ons, Skuif die Gordyne
[01:26.88] Ek is te suinig Wil jou nie deel nie
[01:31.85] Eks heeldag by jou Ek soek nie veel nie
[01:34.84] Want ek is al een Wie sy by haar soek
[01:37.49] En sy is al een Wie ek my by soek
[01:39.64] Maak my skaam ek is rooi soos
[01:42.51] tamaties ek is lief vir jou mammie, MA mamma
[01:47.49] Soms wonder ek dit... Hie jy dit doen en reg kry (Want.)
[01:54.25] Hier by jou (Woah), Kan ek my volle self wees,
[01:58.32] Hier by jou (By jou), Sal ek my laaste gee
[02:03.32] Hier by jou,
[02:04.84] Eks lief vir jou, Eks hier vir jou
[02:10.38] Vir jou (vir jou)
[02:13.74] Hier by jou raas my dak (Raas my dak)
[02:16.19] Ek Wil jou sien elke dag
[02:17.94] En om jou is, Ek so gemaklik
[02:20.14] Ek dank jou (Oh word) Jys my geluk ons liefde is weer warm soos n
[02:25.29] gellyblik Heelnag wakker eet vir ons dik Heelnag wakker asof ons tik
[02:28.89] Elke sekonde is n oomblik Elke sekonde is n oomblik En jy bring
[02:32.55] die beste act navore (vore) Ek is lief soos nooit tevore (vore)
[02:39.64] Jy bring geluk trug in die mode By
[02:42.41] jou beskryf maak Maar is te min woorde
[02:44.93] En jou stem diss hier in my ore
[02:47.06] Soe song vir my soos die kore Will nerens want (Want...)
[02:50.45] Hier by jou (Woah), Kan ek my volle self wees,
[02:56.85] Hier by jou, Sal ek my laaste gee
[03:01.40] Hier by jou,
[03:04.06] Eks lief vir jou, Eks hier vir jou
[03:07.20] Vir jou (vir jou)
[03:08.79] Hier by jou (Woah), Kan ek my volle self wees,
[03:15.56] Hier by jou, Sal ek my laaste gee
[03:20.38] Hier by jou,
[03:21.77] Eks lief vir jou, Eks hier vir jou
[03:25.72] Vir jou (vir jou)
[03:29.32] Stay viral vir jou!!
[03:33.95]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings