Ons Op Ons Eie
π΅ 878 characters
β±οΈ 3:18 duration
π ID: 12939155
π Lyrics
hou vas
dis nog n lang pad
stadig afgebrand
ligte af
slapelose nag
klein kamer groot stad
hoor die honde buite blaf
ek probeer vorentoe beweeg
jy probeer om my te vergeet
ek probeer maar ek val elke tree
dis soos ons op ons eie
ek probeer maar dit maak net te seer
jy probeer om sonder my te leef
ek probeer als om dit net te keer
dis soos ons op ons eie
ons op ons eie
ons op ons eie
lig drip
spierwit plafondak
gedagtes kliphard
mis jou glimlag
lig drip
aan die diep kant
verloor jou hart
Γͺrens langs die pad
ek probeer vorentoe te beweeg
jy probeer om my te vergeet
ek probeer maar ek val elke tree
dis soos
ons op ons eie
ek probeer maar dit maak net te seer
jy probeer om sonder my te leef
ek probeer als om dit net te keer
dis soos ons op ons eie
ons op ons eie
ons op ons eie
ons op ons eie
ons op ons eie
lig drip
aan die diep kant
verloor jou hart
Γͺrens langs die pad
dis nog n lang pad
stadig afgebrand
ligte af
slapelose nag
klein kamer groot stad
hoor die honde buite blaf
ek probeer vorentoe beweeg
jy probeer om my te vergeet
ek probeer maar ek val elke tree
dis soos ons op ons eie
ek probeer maar dit maak net te seer
jy probeer om sonder my te leef
ek probeer als om dit net te keer
dis soos ons op ons eie
ons op ons eie
ons op ons eie
lig drip
spierwit plafondak
gedagtes kliphard
mis jou glimlag
lig drip
aan die diep kant
verloor jou hart
Γͺrens langs die pad
ek probeer vorentoe te beweeg
jy probeer om my te vergeet
ek probeer maar ek val elke tree
dis soos
ons op ons eie
ek probeer maar dit maak net te seer
jy probeer om sonder my te leef
ek probeer als om dit net te keer
dis soos ons op ons eie
ons op ons eie
ons op ons eie
ons op ons eie
ons op ons eie
lig drip
aan die diep kant
verloor jou hart
Γͺrens langs die pad