Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Grassade In Die Wind

๐Ÿ‘ค Dozi โ€ข ๐ŸŽผ Icon โ€ข โฑ๏ธ 3:59
๐ŸŽต 777 characters
โฑ๏ธ 3:59 duration
๐Ÿ†” ID: 12941422

๐Ÿ“œ Lyrics

loop maar katvoet deur my woorde
soos deur die bitter mooi karoo
iewers skuil daar nog akkoorde
iewers waai n rolbos vas

ons is maar grassade my kind
in die wind verwaai my kind
ons is maar grassade my kind
in die wind verwaai

ek speel op die walle van die groot rivier
begrawe my drome in die sand
n sterretjie vir kersfees is nie veel gevra
noem hom sommer maar my naam

ons is maar grassade my kind
in die wind verwaai my kind
ons is maar grassade my kind
in die wind verwaai

warm warm winde draai en draai
my gedagtes daarin vas gevang
en as ek dit een dag daar los kan woel
sal ek vir jou n poskaart stuur

ons is maar grassade my kind
in die wind verwaai my kind
ons is maar grassade my kind
in die wind verwaai
grassade my kind in die wind verwaai
in die wind verwaai

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings