Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Die Taal Van My Hart

👤 Stef Bos 🎼 Van Mpumalanga Tot Die Kaap ⏱️ 3:52
🎵 989 characters
⏱️ 3:52 duration
🆔 ID: 12942447

📜 Lyrics

Kyk, die son skyn in die hemel
Dit is die einde van die nag
Ek was verdwaal in die donker
Ek het die pad weer teruggevoel
Vroeër was ek ryk aan woorde
Nou's ek stiller, ek het verander
Maar my stem, my stem bly brand
Dit is my vuur, kom maak jou warm

Hoor die taal van my hart
Hoor die taal van my hart
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart

Ek het my spieëlbeeld sien val
Ek lê aan skerwe op die grond
Ek het myself leer ken
As heldin en as 'n hond
Daar is so weinig meer oor
Van al my woede en geweld
Maar ek ken nou ook my donker kant
Ek het vrede met myself
Ek sing die taal van my hart

Hoor die taal van my hart
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward
Dit is die taal van my hart

Jy kan my vat net soos ek is
Jy mag van my hou
Jy mag my ook haat
Ek is wie ek is
Dit is my wêreld
En dit is my stem
Mmmm
En al klink ek soms gebroke
Gebroke en verward

Dit is die taal van my hart
Die is die taal van my hart
Dit is die taal van my hart

⏱️ Synced Lyrics

[00:02.60] Kyk, die son skyn in die hemel
[00:34.27] Dit is die einde van die nag
[00:38.73] Ek was verdwaal in die donker
[00:41.40] Ek het die pad weer teruggevoel
[00:46.07] Vroeër was ek ryk aan woorde
[00:49.65] Nou's ek stiller, ek het verander
[00:53.22] Maar my stem, my stem bly brand
[00:56.80] Dit is my vuur, kom maak jou warm
[00:59.55] Hoor die taal van my hart
[01:05.81] Hoor die taal van my hart
[01:14.07] En al klink ek soms gebroke
[01:18.51] Gebroke en verward
[01:22.16] Dit is die taal van my hart
[01:29.38] Ek het my spieëlbeeld sien val
[01:32.99] Ek lê aan skerwe op die grond
[01:36.67] Ek het myself leer ken
[01:40.20] As heldin en as 'n hond
[01:43.83] Daar is so weinig meer oor
[01:47.41] Van al my woede en geweld
[01:51.01] Maar ek ken nou ook my donker kant
[01:54.68] Ek het vrede met myself
[01:58.20] Ek sing die taal van my hart
[02:03.65] Hoor die taal van my hart
[02:11.85] En al klink ek soms gebroke
[02:16.35] Gebroke en verward
[02:19.96] Dit is die taal van my hart
[02:27.19] Jy kan my vat net soos ek is
[02:31.62] Jy mag van my hou
[02:34.32] Jy mag my ook haat
[02:36.13] Ek is wie ek is
[02:37.98] Dit is my wêreld
[02:40.63] En dit is my stem
[02:43.40] Mmmm
[02:49.72] En al klink ek soms gebroke
[03:01.43] Gebroke en verward
[03:05.98] Dit is die taal van my hart
[03:11.47] Die is die taal van my hart
[03:18.65] Dit is die taal van my hart
[03:39.39]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings