Stanley En Die Koei
๐ต 1779 characters
โฑ๏ธ 3:08 duration
๐ ID: 12967073
๐ Lyrics
Kom ek vertel Jul van Stanley de Wit
Hy's Stoffel Berg se neef
en hy woon op Ladysmith
een dag het hy en sy PA vroeg gery
Calitzdorp toe in n koei te gaan kry
hulle ry met PA se bakkie
oor die heksrivier se pas
Stanley vra sy PA hoe maak ons koeitjie vas.
Moet jou nie bekommer nie
ek sal stadig ry
gaan sit jy agter op
en keer as koei will gly
tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
Hulle laai toe die koei op
huls reg vir die rit
met sy arms op die reeling het ou Stanley gaan sit
Stanley ou seun
luister nou mooi
roep maar as sy rondspring
sal ek die ankers gooi
Stanley sรช ja nee dan maak ons maar so
al is PA bietjie doof, sal PA my seker hoor
oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
Hulle's Calitzdorp uit
terug oor die pas
stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas
maar teen die eerste stylte
toe begin die pret
PA gooi die ratte en hy gee die bakkie vet
Stanley roep en skree
hy skrik hom amper dood
want toe hy vir hom weer kon kry sit koeitjie op sy skoot
tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
Ja dit is die storie
van Stanley de Wit
en sy PA, en die koei
en die nagmerrie rit
want dwars deur die berg
tot in Ladysmith
het die koei op sy skoot
die hele pad bly sit.
oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
Om elke hoek
en Om elke draai
so tussen Stan se kniee het n eier rond geswaai
oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker lieg ek nou!
Hy's Stoffel Berg se neef
en hy woon op Ladysmith
een dag het hy en sy PA vroeg gery
Calitzdorp toe in n koei te gaan kry
hulle ry met PA se bakkie
oor die heksrivier se pas
Stanley vra sy PA hoe maak ons koeitjie vas.
Moet jou nie bekommer nie
ek sal stadig ry
gaan sit jy agter op
en keer as koei will gly
tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
Hulle laai toe die koei op
huls reg vir die rit
met sy arms op die reeling het ou Stanley gaan sit
Stanley ou seun
luister nou mooi
roep maar as sy rondspring
sal ek die ankers gooi
Stanley sรช ja nee dan maak ons maar so
al is PA bietjie doof, sal PA my seker hoor
oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
Hulle's Calitzdorp uit
terug oor die pas
stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas
maar teen die eerste stylte
toe begin die pret
PA gooi die ratte en hy gee die bakkie vet
Stanley roep en skree
hy skrik hom amper dood
want toe hy vir hom weer kon kry sit koeitjie op sy skoot
tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
Ja dit is die storie
van Stanley de Wit
en sy PA, en die koei
en die nagmerrie rit
want dwars deur die berg
tot in Ladysmith
het die koei op sy skoot
die hele pad bly sit.
oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
Om elke hoek
en Om elke draai
so tussen Stan se kniee het n eier rond geswaai
oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker kry ekke nou
oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
een vir n geel pampoen
twee vir n rooi Veldskoen
hoe lekker lieg ek nou!
โฑ๏ธ Synced Lyrics
[00:04.57] Kom ek vertel Jul van Stanley de Wit
[00:07.86] Hy's Stoffel Berg se neef
[00:09.96] En hy woon op Ladysmith
[00:12.22] Een dag het hy en sy PA vroeg gery
[00:16.37] Calitzdorp toe in n koei te gaan kry
[00:19.93] Hulle ry met PA se bakkie
[00:22.89] Oor die heksrivier se pas
[00:24.64] Stanley vra sy PA hoe maak ons koeitjie vas.
[00:29.32] Moet jou nie bekommer nie
[00:31.68] Ek sal stadig ry
[00:33.50] Gaan sit jy agter op
[00:35.50] En keer as koei will gly
[00:38.62] Tsikkeling tsikkeling tsikkely
[00:41.73] Een vir n geel pampoen
[00:43.53] Twee vir n rooi Veldskoen
[00:45.30] Hoe lekker kry ekke nou
[00:48.70] Hulle laai toe die koei op
[00:50.66] Huls reg vir die rit
[00:52.46] Met sy arms op die reeling het ou Stanley gaan sit
[00:56.85] Stanley ou seun
[00:58.91] Luister nou mooi
[01:01.07] Roep maar as sy rondspring
[01:03.31] Sal ek die ankers gooi
[01:05.32] Stanley sรช ja nee dan maak ons maar so
[01:09.55] Al is PA bietjie doof, sal PA my seker hoor
[01:14.75] Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
[01:17.22] Een vir n geel pampoen
[01:19.66] Twee vir n rooi Veldskoen
[01:21.69] Hoe lekker kry ekke nou
[01:24.63] Hulle's Calitzdorp uit
[01:26.67] Terug oor die pas
[01:29.05] Stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas
[01:33.20] Maar teen die eerste stylte
[01:35.42] Toe begin die pret
[01:37.27] PA gooi die ratte en hy gee die bakkie vet
[01:41.68] Stanley roep en skree
[01:43.76] Hy skrik hom amper dood
[01:45.56] Want toe hy vir hom weer kon kry sit koeitjie op sy skoot
[01:51.20] Tsikkeling tsikkeling tsikkely
[01:53.88] Een vir n geel pampoen
[01:55.64] Twee vir n rooi Veldskoen
[01:57.41] Hoe lekker kry ekke nou
[02:00.78] Ja dit is die storie
[02:02.85] Van Stanley de Wit
[02:04.62] En sy PA, en die koei
[02:06.71] En die nagmerrie rit
[02:09.05] Want dwars deur die berg
[02:11.12] Tot in Ladysmith
[02:13.18] Het die koei op sy skoot
[02:15.42] Die hele pad bly sit.
[02:18.36] Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
[02:21.49] Een vir n geel pampoen
[02:23.29] Twee vir n rooi Veldskoen
[02:25.07] Hoe lekker kry ekke nou
[02:28.70] Om elke hoek
[02:31.03] En Om elke draai
[02:32.52] So tussen Stan se kniee het n eier rond geswaai
[02:37.72] Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
[02:40.89] Een vir n geel pampoen
[02:42.30] Twee vir n rooi Veldskoen
[02:44.45] Hoe lekker kry ekke nou
[02:46.06] Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
[02:49.16] Een vir n geel pampoen
[02:50.95] Twee vir n rooi Veldskoen
[02:53.08] Hoe lekker lieg ek nou!
[03:00.72]
[00:07.86] Hy's Stoffel Berg se neef
[00:09.96] En hy woon op Ladysmith
[00:12.22] Een dag het hy en sy PA vroeg gery
[00:16.37] Calitzdorp toe in n koei te gaan kry
[00:19.93] Hulle ry met PA se bakkie
[00:22.89] Oor die heksrivier se pas
[00:24.64] Stanley vra sy PA hoe maak ons koeitjie vas.
[00:29.32] Moet jou nie bekommer nie
[00:31.68] Ek sal stadig ry
[00:33.50] Gaan sit jy agter op
[00:35.50] En keer as koei will gly
[00:38.62] Tsikkeling tsikkeling tsikkely
[00:41.73] Een vir n geel pampoen
[00:43.53] Twee vir n rooi Veldskoen
[00:45.30] Hoe lekker kry ekke nou
[00:48.70] Hulle laai toe die koei op
[00:50.66] Huls reg vir die rit
[00:52.46] Met sy arms op die reeling het ou Stanley gaan sit
[00:56.85] Stanley ou seun
[00:58.91] Luister nou mooi
[01:01.07] Roep maar as sy rondspring
[01:03.31] Sal ek die ankers gooi
[01:05.32] Stanley sรช ja nee dan maak ons maar so
[01:09.55] Al is PA bietjie doof, sal PA my seker hoor
[01:14.75] Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
[01:17.22] Een vir n geel pampoen
[01:19.66] Twee vir n rooi Veldskoen
[01:21.69] Hoe lekker kry ekke nou
[01:24.63] Hulle's Calitzdorp uit
[01:26.67] Terug oor die pas
[01:29.05] Stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas
[01:33.20] Maar teen die eerste stylte
[01:35.42] Toe begin die pret
[01:37.27] PA gooi die ratte en hy gee die bakkie vet
[01:41.68] Stanley roep en skree
[01:43.76] Hy skrik hom amper dood
[01:45.56] Want toe hy vir hom weer kon kry sit koeitjie op sy skoot
[01:51.20] Tsikkeling tsikkeling tsikkely
[01:53.88] Een vir n geel pampoen
[01:55.64] Twee vir n rooi Veldskoen
[01:57.41] Hoe lekker kry ekke nou
[02:00.78] Ja dit is die storie
[02:02.85] Van Stanley de Wit
[02:04.62] En sy PA, en die koei
[02:06.71] En die nagmerrie rit
[02:09.05] Want dwars deur die berg
[02:11.12] Tot in Ladysmith
[02:13.18] Het die koei op sy skoot
[02:15.42] Die hele pad bly sit.
[02:18.36] Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
[02:21.49] Een vir n geel pampoen
[02:23.29] Twee vir n rooi Veldskoen
[02:25.07] Hoe lekker kry ekke nou
[02:28.70] Om elke hoek
[02:31.03] En Om elke draai
[02:32.52] So tussen Stan se kniee het n eier rond geswaai
[02:37.72] Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
[02:40.89] Een vir n geel pampoen
[02:42.30] Twee vir n rooi Veldskoen
[02:44.45] Hoe lekker kry ekke nou
[02:46.06] Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely
[02:49.16] Een vir n geel pampoen
[02:50.95] Twee vir n rooi Veldskoen
[02:53.08] Hoe lekker lieg ek nou!
[03:00.72]