Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Stoksielalleen

👤 David Kramer 🎼 Kwaai ⏱️ 3:14
🎵 1544 characters
⏱️ 3:14 duration
🆔 ID: 12968121

📜 Lyrics

Ek vra vir Tillie, maar Tillie sê sy willie
Miskien wil haar sussie, maar haar sussie issie lussie
Toe dink ek aan Vossie, maar Vossie is okkie lossie
Ek smeek toe vir Hannie, maar Hannie sê sy kan nie
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
Ek gaan naar ou Fanie, maar Fanie, hy's nie daar nie
Toe vra ek vir Manie, maar Manie willie gaan nie
Ek bel toe vir Thysie, Thysie het 'n meisie
Toe loop ek naar Gysie, maar Gysie hysie tuisie
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
Maar ek wil dans, dans, dans
Kan 'n man dan nie, oh
Dans, dans, dans
Tot my hemp uithang
Ek wil dans, dans, dans
Op 'n Saterdag aand
Oh, morê staan ek vroeg op, om vis te gaan vang
Ekke nooi toe vir Rita, maar Rita, sy sê, vergeet maar
En wat nou van ta' Hessie, maar dis buite die kwessie
Toe hoor ek by Monkey, Monkey sê, nee dankie
Nou wag ek vir Kitty, maar Kitty sê sy wettie
Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
Stoksielalleen op 'n Saterdag aand

⏱️ Synced Lyrics

[00:04.57] Ek vra vir Tillie, maar Tillie sê sy willie
[00:09.02] Miskien wil haar sussie, maar haar sussie issie lussie
[00:14.31] Toe dink ek aan Vossie, maar Vossie is okkie lossie
[00:18.30] Ek smeek toe vir Hannie, maar Hannie sê sy kan nie
[00:22.68] Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
[00:27.32] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
[00:31.59] Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
[00:36.25] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
[00:41.25] Ek gaan naar ou Fanie, maar Fanie, hy's nie daar nie
[00:45.83] Toe vra ek vir Manie, maar Manie willie gaan nie
[00:50.20] Ek bel toe vir Thysie, Thysie het 'n meisie
[00:54.91] Toe loop ek naar Gysie, maar Gysie hysie tuisie
[00:59.00] Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
[01:03.64] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
[01:07.88] Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
[01:13.83] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
[01:17.12] Maar ek wil dans, dans, dans
[01:20.63] Kan 'n man dan nie, oh
[01:22.45] Dans, dans, dans
[01:24.48] Tot my hemp uithang
[01:26.43] Ek wil dans, dans, dans
[01:28.72] Op 'n Saterdag aand
[01:31.04] Oh, morê staan ek vroeg op, om vis te gaan vang
[01:54.17] Ekke nooi toe vir Rita, maar Rita, sy sê, vergeet maar
[01:58.51] En wat nou van ta' Hessie, maar dis buite die kwessie
[02:03.35] Toe hoor ek by Monkey, Monkey sê, nee dankie
[02:07.87] Nou wag ek vir Kitty, maar Kitty sê sy wettie
[02:12.35] Ek is stoksielalleen, stoksielalleen
[02:17.89] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
[02:21.13] Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
[02:26.26] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
[02:30.24] Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
[02:35.14] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
[02:39.36] Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
[02:44.72] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
[02:48.43] Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
[02:53.27] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand
[02:57.53] Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen
[03:02.87] Stoksielalleen op 'n Saterdag aand

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings