Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Myne

👤 Riaan Benadé 🎼 Die Lot ⏱️ 2:56
🎵 1705 characters
⏱️ 2:56 duration
🆔 ID: 12976603

📜 Lyrics

Sy's op die dansvloer
Soos 'n warrelwind
Blommekind, kan jy om my boer?
Want ek wil sien wat jy het

Lei my, wys my alles wat ek kort
Vat jou tyd asof ons jonger word

So bokkie, draai daai lippe dwars
Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
Sit jou lyf styf teen myne
Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry
Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne

Maak los my knope
Want dis warm in hierdie ding
Soos 'n stroper
Wil ek jou silo's toe vat

Lei my, wys my alles wat ek kort
Vat jou tyd asof ons jonger word

So bokkie, draai daai lippe dwars
Maak my vry, maak my bly, tot ek vergeet wat om my was
Sit jou lyf styf teen myne
Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry
Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne

Checkit uit, ek en jy's gebyt
Daar's genoeg tyd om die reuk af te spuit
Feite, jou pakkie rakie eers die grond nie
Ek's nie bont nie maar jy lyk nie soos die lont nie
Jy's die bom, ek's die Tom Tom
'n GPS met 'n flash tot die res van ons storie
Horie, kom 'n bietjie nader, ek's kersvader
Sit op my skoot soos lood
Jou bout het fout
Is jy nie alleen nie? Soek sy nie 'n reun nie?
Wel, ekke is 'n boer, AKA jou moer

So bokkie, draai daai lippe dwars
Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
Sit jou lyf styf teen myne
Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry
Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne

So bokkie, draai daai lippe dwars
Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
Sit jou lyf styf teen myne
Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry
Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne

⏱️ Synced Lyrics

[00:08.86] Sy's op die dansvloer
[00:11.17] Soos 'n warrelwind
[00:12.88] Blommekind, kan jy om my boer?
[00:15.64] Want ek wil sien wat jy het
[00:19.00] Lei my, wys my alles wat ek kort
[00:22.74] Vat jou tyd asof ons jonger word
[00:26.91] So bokkie, draai daai lippe dwars
[00:29.52] Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
[00:34.03] Sit jou lyf styf teen myne
[00:37.35] Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry
[00:41.75] Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
[00:46.32] Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
[00:58.76] Maak los my knope
[01:00.98] Want dis warm in hierdie ding
[01:03.47] Soos 'n stroper
[01:05.59] Wil ek jou silo's toe vat
[01:08.87] Lei my, wys my alles wat ek kort
[01:12.55] Vat jou tyd asof ons jonger word
[01:16.78] So bokkie, draai daai lippe dwars
[01:19.25] Maak my vry, maak my bly, tot ek vergeet wat om my was
[01:23.82] Sit jou lyf styf teen myne
[01:26.92] Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry
[01:31.58] Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
[01:36.07] Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
[01:40.65] Checkit uit, ek en jy's gebyt
[01:42.46] Daar's genoeg tyd om die reuk af te spuit
[01:44.66] Feite, jou pakkie rakie eers die grond nie
[01:46.94] Ek's nie bont nie maar jy lyk nie soos die lont nie
[01:49.01] Jy's die bom, ek's die Tom Tom
[01:50.87] 'n GPS met 'n flash tot die res van ons storie
[01:53.81] Horie, kom 'n bietjie nader, ek's kersvader
[01:56.67] Sit op my skoot soos lood
[01:58.24] Jou bout het fout
[01:59.48] Is jy nie alleen nie? Soek sy nie 'n reun nie?
[02:02.31] Wel, ekke is 'n boer, AKA jou moer
[02:06.45] So bokkie, draai daai lippe dwars
[02:09.13] Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
[02:13.52] Sit jou lyf styf teen myne
[02:16.86] Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry
[02:21.37] Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
[02:25.96] Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
[02:29.81] So bokkie, draai daai lippe dwars
[02:31.98] Maak my vry, maak my bly tot ek vergeet wat om my was
[02:36.22] Sit jou lyf styf teen myne
[02:39.39] Ek hoop jy weet, ek hou wat ek kan beetkry
[02:44.03] Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
[02:48.53] Elke bout kort 'n moer, jy lyk soos myne
[02:52.88]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings