Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Yo Nax

๐Ÿ‘ค Van Pletzen โ€ข ๐ŸŽผ Love & Legehness โ€ข โฑ๏ธ 3:37
๐ŸŽต 1756 characters
โฑ๏ธ 3:37 duration
๐Ÿ†” ID: 12976651

๐Ÿ“œ Lyrics

Yo Nax turn it up to the max I wanna go groot come on let's go
Yo Nax you gotta pump these tracks die kinders soek nog 'n banger van 'n track
Yo Nax sit die beat in Turbo klap hom in rat it's time to roll
Yo Nax bring the bassline back, all the haters chew my sack
Hierdie beat is wagyu beef
ons eet nie polony
jy sluk net jy kou nie
want jy is 'n jabronie
Hierdie beat is dangerous
En die bassline is ridiculous
En die mense is marvelous
Vanaand bring ons die Legehness
Dans tot jou voete breek
Yo Nax only time we relax is late at night when we counting stacks
Yo Nax we will pump the tracks till Zuma pays the money back
Yo Nax go mal mad max I mean kak groot soos die IMAX
Yo Nax bring terug die beat die mense soek kak lekke musiek
Hierdie beat is dangerous
En die bassline is ridiculous
En die mense is marvelous
Vanaand bring ons die Legehness
Straight van die dal af met die nack vir die
Kom altyd hond uit, Hoe, ek attack n beat
Eks actually die kalmste van rappers hie
Maar op 'n Nax beat maak ek dit n catastrophe
You nuh, nuh, nuh Nax ek is hie vir nog jinne nuh
Gee nog n bietjie tracks vir my hie bi bi bi bi binne wuh
Early are you fine, you're hakkling there binne wuh
My vtec flow bra, eks vinnig in die limiter
Dies maar gevaarlik voel die gees
Baba gooi jou hips kant tot kant doenit weer
Die manne se beats slaan so hard die goete neek
Skare op aarde, so dans tot jou voete breek
Gooi rooi vir dit want is dangerous
Nooi n nooi dis hoe al die boys lywe ruk
Ahoy boy jy weet ons drop die banger favourites
Yo Nax ek is uit Duidelk
Hierdie beat is wagyu beef
ons eet nie polony
jy sluk net jy kou nie
want jy is 'n jabronie
Hierdie beat is dangerous
En die bassline is ridiculous
En die mense is marvelous
Vanaand bring ons die Legehness

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings