Jy Laat Dit Maklik Lyk
🎵 1863 characters
⏱️ 3:43 duration
🆔 ID: 12978903
📜 Lyrics
Jou vat, jou lyf
Jou fynbesnaarde bene
Loop verby soos koringare
En die manne val soos vlieë
As jy 'n kyk of twee weggee
Ek soek jou aandag al hoe meer
Die woorde raak verdwaal hier in my mond
Ek is gekwes ek weet ek is gewond
En skielik weet ek dat jy
Die eksie in perfeksie sit
Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk
Met die hart van my
Kan ek 'seblief net my asem weer terug kry?

Jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit
Ek wil alles gee
My hart my liefde en soveel meer
Jy laat dit maklik lyk
Jy lyk vir my soos Selina Gomez
En jy skuif die oë perfeksie wat jy is
Jou woorde melodie
Ek kan nie dink of antwoorde nie
Jou lippe vang my
Dit raak stil

Kan ek seblief net my asem weer terug kry?

Is dit 'n droom of dans ek en jy nou saam?
Maak toe my oë ek wil net die oomblik raam
Net hier en nou
Hier saam met jou

⏱️ Synced Lyrics
[00:03.85] Jou vat, jou lyf
[00:06.10] Jou fynbesnaarde bene
[00:08.79] Loop verby soos koringare
[00:12.06] En die manne val soos vlieë
[00:14.09] As jy 'n kyk of twee weggee
[00:16.05] Ek soek jou aandag al hoe meer
[00:20.29] Die woorde raak verdwaal hier in my mond
[00:24.02] Ek is gekwes ek weet ek is gewond
[00:28.45] En skielik weet ek dat jy
[00:30.47] Die eksie in perfeksie sit
[00:36.72] Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
[00:40.86] Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk
[00:44.36] Met die hart van my
[00:47.53] Kan ek 'seblief net my asem weer terug kry?
[00:52.78] Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
[00:57.04] Jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit
[01:00.49] Ek wil alles gee
[01:03.62] My hart my liefde en soveel meer
[01:07.54] Jy laat dit maklik lyk
[01:13.28] Jy lyk vir my soos Selina Gomez
[01:17.15] En jy skuif die oë perfeksie wat jy is
[01:21.73] Jou woorde melodie
[01:22.84] Ek kan nie dink of antwoorde nie
[01:25.08] Jou lippe vang my
[01:26.45] Dit raak stil
[01:28.75] Die woorde raak verdwaal hier in my mond
[01:33.27] Ek is gekwes ek weet ek is gewond
[01:38.03] En skielik weet ek dat jy
[01:39.61] Die eksie in perfeksie sit
[01:45.92] Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
[01:50.04] Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk
[01:53.37] Met die hart van my
[01:56.22] Kan ek seblief net my asem weer terug kry?
[02:02.02] Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
[02:06.24] Jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit
[02:09.61] Ek wil alles gee
[02:12.67] My hart my liefde en soveel meer
[02:17.62] Jy laat dit maklik lyk
[02:19.34] Is dit 'n droom of dans ek en jy nou saam?
[02:22.63] Maak toe my oë ek wil net die oomblik raam
[02:26.88] Net hier en nou
[02:29.35] Hier saam met jou
[02:35.20] Is dit 'n droom of dans ek en jy nou saam?
[02:38.95] Maak toe my oë ek wil net die oomblik raam
[02:42.90] Net hier en nou
[02:45.47] Hier saam met jou
[02:53.39] Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
[02:57.28] Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk
[03:01.01] Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
[03:06.23] Jy weet, jy weet net wat doen daai stoute kyk
[03:10.18] Met die hart van my
[03:12.96] Kan ek 'seblief net my asem weer terug kry?
[03:18.56] Jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
[03:22.72] Jy weet, jy weet ek is vuur en vlam vooruit
[03:26.34] Ek wil alles gee
[03:28.82] My hart my liefde en soveel meer
[03:32.87] Jy laat dit maklik lyk
[03:37.91] Jy laat dit maklik lyk
[03:41.15]