Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Sien Jou Weer

👤 Piet Botha 🎼 'n Suitcase Vol Winter ⏱️ 4:07
🎵 1110 characters
⏱️ 4:07 duration
🆔 ID: 12981411

📜 Lyrics

Mmmm sê net weer
Al die liefde so getrou gesweer
Kamma kamma
Behandel my soos 'n weggooikind
Maar ek is nie jou vaaljapie
Ek loop baie saam met
Die nag en die wind
En spoke het ek baie gesien
Maar ek wag nog

Kyk nou die langpad
Roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde
En nog baie meer
Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En alwat jy doen, ek sê maar niks
Laat dit met jou goedgaan
Sien jou weer

Daar is 'n kamer met vier mure

En geen son

Wie is die duiwel
Wie sal die liefde kom red
maar lewe dan maar soos jy wil
Want jy sal altyd laaste lag
Ek hoor sirenes iewers in die nag

En ek wonder wat dit was
Kyk nou die lang pad
roep my nou maar weer

Daar is genade en liefde
en nog baie meer
Kyk nog n somer alweer weg gegaan
en al wat jy doen
Ek sê maar niks
Laat dit met jou goed gaan
Sien jou weer
Musiek
Kyk nou die langpad
Roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde
En nog baie meer
Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En alwat jy doen, ek sê maar niks
Laat dit met jou goedgaan
Sien jou weer
Mmmm sê net weer
Al die liefde so getrou gesweer
Kamma kamma
Behandel my soos 'n weggooikind
Musiek

⏱️ Synced Lyrics

[00:18.84] Mmmm sê net weer
[00:21.59] Al die liefde so getrou gesweer
[00:25.32] Kamma kamma
[00:28.95] Behandel my soos 'n weggooikind
[00:34.57] Maar ek is nie jou vaaljapie
[00:37.21] Ek loop baie saam met
[00:38.95] Die nag en die wind
[00:41.26] En spoke het ek baie gesien
[00:45.13] Maar ek wag nog
[00:50.49] Kyk nou die langpad
[00:53.04] Roep my nou maar weer
[00:54.60] Daar is genade en liefde
[00:57.52] En nog baie meer
[01:00.15] Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
[01:04.39] En alwat jy doen, ek sê maar niks
[01:10.66] Laat dit met jou goedgaan
[01:15.04] Sien jou weer
[01:20.44] Daar is 'n kamer met vier mure
[01:23.19] En geen son
[01:26.35] Wie is die duiwel
[01:29.95] Wie sal die liefde kom red
[01:35.98] maar lewe dan maar soos jy wil
[01:38.22] Want jy sal altyd laaste lag
[01:42.31] Ek hoor sirenes iewers in die nag
[01:46.21] En ek wonder wat dit was
[01:52.14] Kyk nou die lang pad
[01:54.27] roep my nou maar weer
[01:55.73] Daar is genade en liefde
[01:58.73] en nog baie meer
[02:01.33] Kyk nog n somer alweer weg gegaan
[02:05.42] en al wat jy doen
[02:09.57] Ek sê maar niks
[02:11.62] Laat dit met jou goed gaan
[02:16.44] Sien jou weer
[02:18.74] Musiek
[02:39.68] Kyk nou die langpad
[02:42.05] Roep my nou maar weer
[02:43.49] Daar is genade en liefde
[02:46.45] En nog baie meer
[02:49.19] Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
[02:53.27] En alwat jy doen, ek sê maar niks
[02:59.19] Laat dit met jou goedgaan
[03:03.98] Sien jou weer
[03:09.21] Mmmm sê net weer
[03:11.94] Al die liefde so getrou gesweer
[03:17.88] Kamma kamma
[03:21.66] Behandel my soos 'n weggooikind
[03:27.36] Musiek
[03:42.22]

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings