Home 🎬 Bollywood 🎡 Pakistani 🎀 English Pop

Patrick Lambie

πŸ‘€ Robbie Wessels β€’ 🎼 Robbie Wessels En Sy Bokke β€’ ⏱️ 3:26
🎡 1949 characters
⏱️ 3:26 duration
πŸ†” ID: 13094099

πŸ“œ Lyrics

Daar staan hy rotsvas
Soos 'n luiperd op die veld
En die hele skare skree vir hom
Want hy is hulle held
Hy kan skop en hartloop duik en pass
Pale drop en place
Nou sΓͺ hy cheers vir oulaas
Groetnis van huis tot huis
Hy's 'n regte Boklegende
'n Yster in sy tyd
Ons sal hom nooit kan vervang nie
Hy sal skyn in ewigheid
'n Springbok en 'n Shark
Ambassadeur op die veld
Ons groet vir Patrick Lambie
'n Legende en 'n held
Ons groet vir Patrick Lambie
'n Legende en 'n held
Hy's 'n boytjie van Natal
Hy het altyd als gegee
Van Loftus tot op Kingspark
Als met elke tree
Hy sou vasbyt tot die einde
'n Yster in sy tyd
Nooit vir niemand terugstaan
Sy lese was vasbyt
Met 'n aftrap of 'n skippass
'n Fophand gee of drop
Altyd iets besonders
Nooit gee hy op
Ons onthou hom in sy Boktrui
Ons onthou hom by die Sharks
Waarokal hy opdraf
Was daar altyd om hom sparks
Hy's 'n regte Boklegende
'n Yster in sy tyd
Ons sal hom nooit kan vervang nie
Hy sal skyn in ewigheid
'n Springbok en 'n Shark
Ambassadeur op die veld
Ons groet vir Patrick Lambie
'n Legende en 'n held
Ons groet vir Patrick Lambie
'n Legende en 'n held
Al draf hy nooit weer op nie
Al kom hy nooit weer terug
Nooit sal ons vergeet nie
Hoe hy 'n span kon lig
Met sy entoesiasme
En sy passie vir die spel
Bly hy vir altyd
Diep onder ons vel
Staan ons vir oulaas
'n Nasie saam as een
Ons staan saam op aandag
In droogte of in reΓ«n
Ons groet jou met die Volkslied
Jy't dit lank vir ons gesing
Aan jou opgedra Pat Lambie
Ons wil jou hulde bring
Hy's 'n regte Boklegende
'n Yster in sy tyd
Ons sal hom nooit kan vervang nie
Hy sal skyn in ewigheid
'n Springbok en 'n Shark
Ambassadeur op die veld
Ons groet vir Patrick Lambie
'n Legende en 'n held
Hy's 'n regte Boklegende
'n Yster in sy tyd
Ons sal hom nooit kan vervang nie
Hy sal skyn in ewigheid
'n Springbok en 'n Shark
Ambassadeur op die veld
Ons groet vir Patrick Lambie
'n Legende en 'n held
Ons groet vir Patrick Lambie
'n Legende en 'n held

⏱️ Synced Lyrics

[00:07.77] Daar staan hy rotsvas
[00:09.52] Soos 'n luiperd op die veld
[00:12.11] En die hele skare skree vir hom
[00:14.42] Want hy is hulle held
[00:16.74] Hy kan skop en hartloop duik en pass
[00:19.26] Pale drop en place
[00:21.72] Nou sΓͺ hy cheers vir oulaas
[00:24.03] Groetnis van huis tot huis
[00:27.94] Hy's 'n regte Boklegende
[00:29.81] 'n Yster in sy tyd
[00:32.17] Ons sal hom nooit kan vervang nie
[00:34.73] Hy sal skyn in ewigheid
[00:37.04] 'n Springbok en 'n Shark
[00:39.04] Ambassadeur op die veld
[00:41.69] Ons groet vir Patrick Lambie
[00:44.16] 'n Legende en 'n held
[00:47.10] Ons groet vir Patrick Lambie
[00:49.04] 'n Legende en 'n held
[00:52.99] Hy's 'n boytjie van Natal
[00:54.97] Hy het altyd als gegee
[00:57.49] Van Loftus tot op Kingspark
[00:59.98] Als met elke tree
[01:02.00] Hy sou vasbyt tot die einde
[01:04.54] 'n Yster in sy tyd
[01:07.08] Nooit vir niemand terugstaan
[01:09.37] Sy lese was vasbyt
[01:12.16] Met 'n aftrap of 'n skippass
[01:14.32] 'n Fophand gee of drop
[01:16.75] Altyd iets besonders
[01:19.03] Nooit gee hy op
[01:21.58] Ons onthou hom in sy Boktrui
[01:23.82] Ons onthou hom by die Sharks
[01:26.45] Waarokal hy opdraf
[01:28.98] Was daar altyd om hom sparks
[01:32.04] Hy's 'n regte Boklegende
[01:34.80] 'n Yster in sy tyd
[01:37.05] Ons sal hom nooit kan vervang nie
[01:39.16] Hy sal skyn in ewigheid
[01:41.72] 'n Springbok en 'n Shark
[01:43.68] Ambassadeur op die veld
[01:46.67] Ons groet vir Patrick Lambie
[01:48.99] 'n Legende en 'n held
[01:51.82] Ons groet vir Patrick Lambie
[01:53.90] 'n Legende en 'n held
[01:57.52] Al draf hy nooit weer op nie
[02:00.19] Al kom hy nooit weer terug
[02:02.67] Nooit sal ons vergeet nie
[02:04.73] Hoe hy 'n span kon lig
[02:07.04] Met sy entoesiasme
[02:09.36] En sy passie vir die spel
[02:11.80] Bly hy vir altyd
[02:14.22] Diep onder ons vel
[02:16.95] Staan ons vir oulaas
[02:19.30] 'n Nasie saam as een
[02:21.64] Ons staan saam op aandag
[02:24.02] In droogte of in reΓ«n
[02:26.38] Ons groet jou met die Volkslied
[02:28.62] Jy't dit lank vir ons gesing
[02:30.94] Aan jou opgedra Pat Lambie
[02:33.22] Ons wil jou hulde bring
[02:37.23] Hy's 'n regte Boklegende
[02:39.62] 'n Yster in sy tyd
[02:42.04] Ons sal hom nooit kan vervang nie
[02:44.29] Hy sal skyn in ewigheid
[02:46.81] 'n Springbok en 'n Shark
[02:48.59] Ambassadeur op die veld
[02:51.28] Ons groet vir Patrick Lambie
[02:53.25] 'n Legende en 'n held
[02:56.45] Hy's 'n regte Boklegende
[02:58.80] 'n Yster in sy tyd
[03:00.95] Ons sal hom nooit kan vervang nie
[03:03.22] Hy sal skyn in ewigheid
[03:05.70] 'n Springbok en 'n Shark
[03:07.95] Ambassadeur op die veld
[03:08.73] Ons groet vir Patrick Lambie
[03:10.92] 'n Legende en 'n held
[03:13.84] Ons groet vir Patrick Lambie
[03:15.99] 'n Legende en 'n held
[03:21.85]

⭐ Rate These Lyrics

β˜†β˜†β˜†β˜†β˜†
Average: 0.0/5 β€’ 0 ratings