Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Johnnie Blou

๐Ÿ‘ค Eloff โ€ข ๐ŸŽผ Hittegolf โ€ข โฑ๏ธ 3:07
๐ŸŽต 1994 characters
โฑ๏ธ 3:07 duration
๐Ÿ†” ID: 13116473

๐Ÿ“œ Lyrics

Sy's 'n girl soos geen ander
Pa's so ryk en haar ma's 'n stunner
Hulle het 'n huis in Mosselbaai
(Oo wow)
Goue tan en spierwit tanne
Lyf vuurwarm ek voel net vlamme
Lyk seker so van al die slaai
(Oo wow)

Ek jok'ie
Daai rokkie
Kry ek'ie uit my kop'ie
Maak die ander koppe hier binne draai
Geweet my vingers gaan brand
Albei voete op die rand
So kom ons, ons gaan

Sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
Dit raak gevaarlik hier
(Paparaparadada)
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
Dit raak gevaarlik hier

Volgende oggend word ek wakker
Babbelas en pyn en twee groot sakke
Wat potblou hang onder my oรซ
(Oo wow)
Wat van haar
Bring my terug keer op keer met die vooruitsig
En weet 'n hartbreek lรช nog voor

Ek gaan nie jok'ie in daai rokkie
Kon ek myself nie stop nie
Ek hou mos so van dinge wat byt
Geweet my vingers gaan brand
Maar ek is reeds op die rand
Hoe keer 'n mens hierdie spyt

Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
Dit raak gevaarlik hier
(Paparaparadada)
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
Dit raak gevaarlik hier
(Paparaparadada)
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
Dit raak gevaarlik-
Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier (hey)
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
Dit raak gevaarlik
Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
Dit raak gevaarlik
Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
Haar hart kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
Dit raak gevaarlik hier
(Ja julle)

โฑ๏ธ Synced Lyrics

[00:09.51] Sy's 'n girl soos geen ander
[00:11.76] Pa's so ryk en haar ma's 'n stunner
[00:13.75] Hulle het 'n huis in Mosselbaai
[00:16.76] (Oo wow)
[00:17.62] Goue tan en spierwit tanne
[00:19.75] Lyf vuurwarm ek voel net vlamme
[00:22.93] Lyk seker so van al die slaai
[00:25.32] (Oo wow)
[00:26.14] Ek jok'ie
[00:27.10] Daai rokkie
[00:28.30] Kry ek'ie uit my kop'ie
[00:29.81] Maak die ander koppe hier binne draai
[00:33.72] Geweet my vingers gaan brand
[00:36.73] Albei voete op die rand
[00:39.10] So kom ons, ons gaan
[00:42.38] Sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[00:46.77] Haar hart kouer as die yskas vir my bier
[00:50.55] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[00:54.80] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
[00:57.33] Dit raak gevaarlik hier
[00:59.64] (Paparaparadada)
[01:02.96] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
[01:06.09] Dit raak gevaarlik hier
[01:07.89] Volgende oggend word ek wakker
[01:09.70] Babbelas en pyn en twee groot sakke
[01:12.19] Wat potblou hang onder my oรซ
[01:14.56] (Oo wow)
[01:15.74] Wat van haar
[01:16.90] Bring my terug keer op keer met die vooruitsig
[01:20.99] En weet 'n hartbreek lรช nog voor
[01:23.63] Ek gaan nie jok'ie in daai rokkie
[01:24.90] Kon ek myself nie stop nie
[01:28.16] Ek hou mos so van dinge wat byt
[01:31.99] Geweet my vingers gaan brand
[01:34.17] Maar ek is reeds op die rand
[01:37.29] Hoe keer 'n mens hierdie spyt
[01:39.64] Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[01:44.20] Haar hart kouer as die yskas vir my bier
[01:48.21] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[01:52.19] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
[01:55.21] Dit raak gevaarlik hier
[01:57.62] (Paparaparadada)
[02:00.80] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
[02:04.23] Dit raak gevaarlik hier
[02:05.95] (Paparaparadada)
[02:09.31] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
[02:12.12] Dit raak gevaarlik-
[02:13.12] Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[02:17.25] Haar hart kouer as die yskas vir my bier (hey)
[02:21.82] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[02:25.76] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
[02:28.81] Dit raak gevaarlik
[02:30.19] Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[02:33.95] Haar hart kouer as die yskas vir my bier
[02:38.18] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[02:42.29] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
[02:44.95] Dit raak gevaarlik
[02:46.64] Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw
[02:51.04] Haar hart kouer as die yskas vir my bier
[02:54.74] Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou
[02:58.64] Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur
[03:02.28] Dit raak gevaarlik hier
[03:03.74] (Ja julle)
[03:05.41]

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings