Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Beset

๐Ÿ‘ค Bernice West โ€ข ๐ŸŽผ Net Geleen โ€ข โฑ๏ธ 3:33
๐ŸŽต 814 characters
โฑ๏ธ 3:33 duration
๐Ÿ†” ID: 13223198

๐Ÿ“œ Lyrics

Nat op die randte van jou wang is daar stories wat vertel
Hoe jy die berge moes los loop vir my
Ek voel jou onder in my vel

Na sewe ag te lank gewag jyt verbaas
Ek wou 'n siel vir jou red maar nou, nou is jy beset

Die lyn is beset
Die lyn is beset
Die lyn is beset
Sal jy my dalk kom red

Ek het verdwaal op 'n soektog na jou wese
Ek wou jou stem kanaal op vang
Maar die tannie op die lyn maak oorlog
Sit dit op as jy 'n bietjie van jouself vir my kon oorlos

Een dubbel twee jou hart betree jy't verbaas
Ek wou 'n siel red maar nou, nou is jy beset

Die lyn is beset
Die lyn is beset
Die lyn is beset
Sal jy my dalk kom red

Vyf sewe nege een vertel my nog 'n leun
Ek sou al lankal maar almal om my lyk mal
Drie dubbel nege vier my hart

Die lyn is beset
Die lyn is beset
Die lyn is beset
Sal jy my dalk kom red

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings