Home ๐ŸŽฌ Bollywood ๐ŸŽต Pakistani ๐ŸŽค English Pop

Aan die ontmaskerde heldin

๐Ÿ‘ค Glaskas โ€ข ๐ŸŽผ Aan Die Ontmaskerde Heldin โ€ข โฑ๏ธ 2:55
๐ŸŽต 1289 characters
โฑ๏ธ 2:55 duration
๐Ÿ†” ID: 13261999

๐Ÿ“œ Lyrics

Bly om te sien jy is veilig by die huis
Wou net hierdie vir jou skryf
Om te sรช dat jy beelskoon sonder jou mantel lyk
Hoop net jy vestaan die rede vir my misdaad
Die rede vir my misdaad is eintlik jy

Want ek wil lang jou lรช tot die stad stil raak en net luister hoe
Hoe jy asem haal want vanaand is dit al
Dit is al wat saak maak
Jy kan my maar aankla jy is al wat saak maak
Vanaand

Jy haal jou masker af en toe ek na jou lippe kyk het ek gehoop jy
spreek die einde van my wereld uit toe ek kon voel hoe klop jou
hart teen my lyf toe kon ek n meesterstuk op daardie ritme skryf

Want ek wil lang jou lรช tot die stad stil raak en net luister hoe
Hoe jy asem haal want vanaand is dit al
Dit is al wat saak maak
Jy kan my maar aankla jy is al wat saak maak
Vanaand

Ons kan die wereld verander as die wereld maar net wou verstaan
Hulle se ek moet verander maar eks onder die invloed van jou masker

Eks onverdraagsaam mal oor jou
Maar ek moet van jou weg vlug
Haal net af jou masker want ek is mal oor jou gesig

En ek wil lang jou lรช tot die stad stil raak en net luister hoe
Hoe jy asem haal want vanaand is dit al
Dit is al wat saak maak
Jy kan my maar aankla jy is al wat saak maak
Vanaand

Jy is al wat saak maak vanaand
Jy is al wat saak maak vanaand
Jy is alwat saak maak vanaand

โญ Rate These Lyrics

โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†โ˜†
Average: 0.0/5 โ€ข 0 ratings