Home 🎬 Bollywood 🎵 Pakistani 🎤 English Pop

Laaste Sigaret

👤 Herman Kleinhans 🎼 Vir Megan ⏱️ 3:28
🎵 1297 characters
⏱️ 3:28 duration
🆔 ID: 13291242

📜 Lyrics

Kom ons rook nog ‘n laaste sigaret en ek mag dalk net my wêreld vir jou staan en gee
Jy′t gepreek tussen die wit lakens en ek het geluister na jou lyf se taalkuns
Dalk moet ons net alles vergeet
Maar dis moeilik as jy terugdink
Daar was ‘n storm wat ‘n weermag nie kon keer nie
Ons was veilig in ons kluise
Dalk moes ek net nooit my sleutel vir jou gegee het nie
So kom ons rook nog ‘n laaste sigaret en ek mag dalk net my wêreld vir jou staan en gee
Jy′t gepreek tussen die wit lakens en ek het geluister na jou lyf se taalkuns
Dalk moet ons net alles vergeet
En as ons weer sien is dit totsiens
Vir ‘n wyle maar ek glo nie daar’s keer nie
Sal jy soen groet of my beboet?
Deur my te los in die doolhof van my geheue
So kom ons rook nog ‘n laaste sigaret en ek mag dalk net my wêreld vir jou staan en gee
Jy′t gepreek tussen die wit lakens en ek het geluister na jou lyf se taalkuns
Dalk moet ons net alles vergeet
En ek kom dalk van die kant af jou blatant
Maar ons dae is mos nou reeds getel
Dink jy eenkeer gaan genoeg wees ek's bevrees
Dat die teenkant hier gaan geld
So kom ons rook nog ‘n laaste sigaret en ek mag dalk net my wêreld vir jou staan en gee
Jy′t gepreek tussen die wit lakens en ek het geluister na jou lyf se taalkuns
Dalk moet ons net alles vergeet

⏱️ Synced Lyrics

[00:01.73] Kom ons rook nog ‘n laaste sigaret en ek mag dalk net my wêreld vir jou staan en gee
[00:15.03] Jy′t gepreek tussen die wit lakens en ek het geluister na jou lyf se taalkuns
[00:22.41] Dalk moet ons net alles vergeet
[00:27.76] Maar dis moeilik as jy terugdink
[00:34.19] Daar was ‘n storm wat ‘n weermag nie kon keer nie
[00:40.06] Ons was veilig in ons kluise
[00:45.92] Dalk moes ek net nooit my sleutel vir jou gegee het nie
[00:52.59] So kom ons rook nog ‘n laaste sigaret en ek mag dalk net my wêreld vir jou staan en gee
[01:04.33] Jy′t gepreek tussen die wit lakens en ek het geluister na jou lyf se taalkuns
[01:11.38] Dalk moet ons net alles vergeet
[01:16.43] En as ons weer sien is dit totsiens
[01:23.03] Vir ‘n wyle maar ek glo nie daar’s keer nie
[01:29.34] Sal jy soen groet of my beboet?
[01:35.14] Deur my te los in die doolhof van my geheue
[01:41.80] So kom ons rook nog ‘n laaste sigaret en ek mag dalk net my wêreld vir jou staan en gee
[01:53.86] Jy′t gepreek tussen die wit lakens en ek het geluister na jou lyf se taalkuns
[02:01.02] Dalk moet ons net alles vergeet
[02:07.35] En ek kom dalk van die kant af jou blatant
[02:14.35] Maar ons dae is mos nou reeds getel
[02:20.95] Dink jy eenkeer gaan genoeg wees ek's bevrees
[02:26.61] Dat die teenkant hier gaan geld
[02:32.04] So kom ons rook nog ‘n laaste sigaret en ek mag dalk net my wêreld vir jou staan en gee
[02:44.44] Jy′t gepreek tussen die wit lakens en ek het geluister na jou lyf se taalkuns
[02:51.34] Dalk moet ons net alles vergeet

⭐ Rate These Lyrics

Average: 0.0/5 • 0 ratings